Einstein-kompetisie: Cornelis Muller

  • 0

CornelisMuller300Naam: Cornelis Muller

Departement: Geskiedenis

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Kroeks en komplotte: die Zarps in Johannesburg (1886–1899). 'n Boer maak 'n plan, maar slinks vang sy baas.

Studievlak van opsomming: Doktorsgraad

Universiteit: Universiteit van die Vrystaat

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.

• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig! 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top