Eerste inskrywings: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017

  • 8

LitNet vra: Wat is die Afrikaanse woord van 2017? Waaraan laat hierdie jaar jou dink? Watter woord vang die tydsgees vas? Hier onder is sommige van ons lesers se eerste inskrywings. 

Indien die woord van die jaar deur meer as een persoon ingeskryf is, sal die wenner deur middel van ’n gelukstrekking bepaal word.

Slegs inskrywings wat per e-pos ontvang word, sal in aanmerking kom.

Inskrywings in kommentare op die sosiale media en LitNet sal nie oorweeg word nie.

rommelstatus ‒ Rudie van Rensburg

Bitcoin ‒ Barend van der Merwe

waterbeperkings ‒ Candice Jantjies

protes ‒ Sidney Gilroy

plaasmoorde ‒ Louise Viljoen

leierskapkrisis, ANC-kongres ‒ Mana Wessels

biodiversiteit, korrupsie, rommel ‒ Sunita Keyser

Rommel verwys na:

  • Swak dienslewering by munisipaliteite waar vullisverwydering nie na wense is nie. Ook na die rommelstrooiing tydens betogings.
  • Rommelstatus wat die stand van die ekonomie vanaf die graderingsagentskappe verwerf het.
  • Die droogte waarin almal verlang dat die weer moet rommel.

nogals (van wanneer af ’n woord?) ‒ Magdaleen Meyer

apartheid ‒ Emmelene Veldman

Gupta, Zuma, droogte, Swart (Maandag/Vrydag/apartheid), plaasmoorde ‒ Marlené Veldman

plaasmoorde ‒ Christo Meyer

Zupta, plaasmoord, witmonopoliekapitaal ‒ Aveli Keyser

plaasbesetting ‒ Nandi Lessing-Venter

fopnuus ‒ Zandra Bezuidenhout

geaffronteerd ("deeply offended") ‒ Riette Roos

fopnuus ‒ Pieter Hugo

droogte ‒ Tertia van Rooyen

mosie van wantroue ‒ Keanen Engel

witmonopoliekapitaal ‒ Hélène van Wyk

fopnuus ‒ Elizabeth Hentschel

aweh, jô ‒ Dudley Cato

plaasmoorde ‒ Driekie Stander

fopnuus ‒ Adele Vorster

fopnuus, kaderontplooiing, patronaatskap ‒ Koos Holtzhausen

fopnuus ‒ Gustaf Claassens

waterbeperkings ‒ June Edwards

glyhek, vir elektriese motorhek ‒ Susanne Jordaan

hofbevel ‒ Stoffel Cilliers

weerstand ‒ Christine Stoman

rommelstatus ‒ Lita Renney

  • 8

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top