Drama-doenig: ’n gesprek met opkomende teatermakers

  • 1

Die Vereniging vir Afrikaansstudente (VER[r]AS) verteenwoordig studente wat Afrikaans en Nederlands studeer aan die Universiteit Stellenbosch.

Die VER[r]AS-komitee reël ’n verskeidenheid funksies deur die loop van die jaar waarna studente van die Departement Afrikaans en Nederlands genooi word.

Op Donderdag 10 Mei het hulle ’n middaguurgesprek aangebied met die onderwerp “Drama-doenig”.

Opkomende teatermakers Des-Lee McKenzie, Du Toit Albertze en Igna Botha het met die voorsitter van VER[r]AS, SZ Minnaar, in gesprek getree oor hoe hulle die huidige Afrikaanse teaterlandskap in Suid-Afrika ervaar. Die paneel het hulle wense vir die toekoms van die kunste uitgespreek, hulle bekommernisse gedeel, en vir die bywoners ’n interessante blik op hulle rol in die bedryf gegee.

SZ Minnaar

Du Toit Albertze

Igna Botha

Des-Lee McKenzie

Teks: Emile Opperman
Foto's en video: Liné Enslin

Kyk gerus na ’n volledige opname van die gesprek hier:

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top