Draaksprokie-kompetisie: Nog ’n wenner aangekondig

  • 0

Vanweë die fout wat ingesluip het met betrekking tot die lengte van die wensprokie in ons Draaksprokie-kompetisie, het ons besluit om ’n tweede wenner aan te kondig wat aan die lengte- vereiste voldoen .

Die tweede wenner van die kompetisie Maritza du Preez met haar sprokie "Kwartmaan".

Maritza sal ’n boekpakkie ontvang met komplimente van LitNet en Human & Rousseau.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top