Digter sonder 'n hart

  • 1

verlore_hart240Woorde wat rym
pyn in dieselfde ou lyn
leweloos in elke duim
liefde sonder rym

‘n digter te lank verskeur
‘n hart meer verlore
leë beloftes en onvervulde drome

Woorde wat rym
dieselfde ou rym
‘n digter sonder hart
‘n mens sonder siel

‘n lewe te lank geleef
‘n hart te lank vergeef
liefde verlore
‘n hart weer eens gebroke

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top