Die Zille-gegil

  • 8

Die swartes kasty blankes met:  “white privilege, white capital monopoly, white oppression, white racism, land grabbers” ens om net ’n paar onlangse slagspreuke aan te haal, maar indien deur ’n blanke soos Hellen Zille, ’n non-rassis, uitgewys word watter voordele die blanke kultuur aan swartes verskaf het, ontlont dit ’n massahisterie wat haar kop wil eis. Was dieselfde woorde deur ’n swarte geuiter om swartes van sodanige voordele te herinner, sou dit vir die media geensins nuuswaardig gewees het nie en onder swartes aanvaarding geniet het.

  • 8

Kommentaar

  • Die revolusie vreet sy eie aanstigters eerste op. Nou wonder mens wat die DA gaan doen synde 80% van hul steun eintlik wit, PFP, KP, HNP PROG en NP is? Never mind die Broeders wat steeds probeer ... en dan wonder mens waar staan media24 hier, want het hulle nie steun beloof tot die bitter einde nie?
    Hehehe ... kyk hoe sensor hulle hierdie post, alles in spraakvryheid se naam ...

  • Oester

    Die vraag is of blankes steeds met steun aan die DA moet voortgaan, na hul leier se uitlatings 21/3/17. Daar blyk deesdae weinig verskil tussen die DA, EFF en die ANC te wees rakende blanke geskiedenis.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top