Die wêreld van Charlie Oeng by die Vrystaat Kunstefees

  • 0

Datum: Saterdag 22 Julie
Tyd: 08:30
Prys: R240 (ete ingesluit)
Tydsduur: 180 min
Plek: The Ramblers Club
Met: Etienne van Heerden, Hennie van Coller en Anthea van Jaarsveld
Musiek: Herman van den Bergh en Nicol Viljoen
Sjef: Suné Niemand van Upper Crust

Hierdie ontbyt bied feesgangers die geleentheid om puik kos en wyn te geniet, te luister na musiek van hoë gehalte en boonop ’n spesiale skrywer van nader te leer ken. Vanjaar is die gasskrywer die alombekende Etienne van Heerden, wat sy nuwe roman, Die wêreld van Charlie Oeng, op die fees bekendstel.

Ondersteun deur Van Rensburg Patoloë. Wynborge: Longridge en Raats.

Kaartjies is beskikbaar by Computicket:
http://online.computicket.com/web/event/fees_van_die_sintuie/1140714124/0/79750816

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top