Shares0Facebook0Tweet0Pin0Print0Email0LinkedIn0 Ek is op pad Velddrif toe. Van my familie se wortels lê aan die Weskus. My oupa en ouma se laaste rusplek is tussen die duwweltjies in die sandgrond van die ou begraafplaas en iewers op ‘n duin staan ‘n gedenkteken ter gedagtenis aan visserman-drenkelinge met my nooiensvan op. Soos wat ek met die … Continue reading Die Sout
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed