Die AWS, 100 jaar: middaguurgesprek (video)

  • 0

Frikkie Lombard het op 17 Augustus by die Departement Afrikaans en Nederlands (US) gesels oor die geskiedenis van die Afrikaanse Taalkommissie, die nuwe Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS) en wat gebruikers van dié nuwe uitgawe kan verwag. Hierdie publikasie val saam met die 100 jaar-herdenking van die verskyning van die heel eerste AWS. 

Frikkie Lombard wys ’n foto van ’n vorige taalkommissie

Rufus Gouws, voorsitter van die Departement Afrikaans en Nederlands

Die nuwe AWS sy aan sy met sy voorgangers

Frikkie Lombard

Hier is die skyfies van die PowerPoint-aanbieding in PDF-formaat.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top