By die afskaffing van Afrikaans as universiteitsvoertaal 2016/2017

  • 5

Al wat sal oorbly van die goddelike vuur,
van die hartstog en skryn, diepgang en grein
van geslagte verhaal in jambes en rym,
is vergeelde bande iewers versteek
in ’n spesiale versameling van ’n Nederlandse biblioteek.

  • 5

Kommentaar

  • Milner en Rhodes het met die hulp van Afrikaner-verraaiers reggekry wat 460,000 Engelse soldate nie kon regkry nie selfs met moord op 27,000 vrouens en kinders.

    • Ok boet, kalmeer! Dit was in 1899-1902 ... Ek dink ook dit is dalk meer te doen met 1948-94 en daarna ...

  • Afrikaans sal nooit verdwyn nie al probeer hulle hoe hard. Afrikaans word net deur te veel mense gepraat.

  • Naòmi Morgan

    Aangrypende gedig, waarvan die volle krag jou soos in alle goeie gedigte in die laaste woord en die slim plasing daarvan slaan.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top