Die aarde ...

  • 6

Ja, nè ...

  • 6

Kommentaar

  • Almal wat weet hoe om met 'n hamer te werk. Ek het onlangs nog planke gespyker toe ek 'n werkskas gebou het.

  • Al wat ek teen die plakkaat het, is die swak Afrikaans daarvan as gevolg van die invloed van Engels. Die eerste anglisisme lê in die gebruik van "hierdie". Dis nie goeie Afrikaans om te sê: " Hierdie is vir my mooi" nie. 'n Mens sê: " Hierdie horlosie (rok, meisie) is vir my mooi." Dit moet dus wees: "Hierdie feit mag dalk 'n paar mense daar buite ontstel."
    Die tweede anglisisme is die gebruik van die voornaamwoord, in hierdie geval die woord "wie". Dit moet wees: "Hierdie feit mag dalk 'n paar mense daar buite ontstel wat steeds dink dat die wêreld om hulle draai.
    Ek wil nou nie 'n hele verhandeling skryf oor die gebruik van die voornaamwoorde "wie" en "wat" nie, maar baie Afrikaanssprekendes gebruik dit verkeerd, en tog bid hulle daagliks en in die kerk: "Ons Vader wat in die hemel is ..."

    Wys jou net hoe Engels al ons ou taaltjie ondergrawe het!

  • Hans Richardt

    Verduidelik die gebruik van 'wie' en 'wat' asb. Dit is interessante erflating van Duits, waar bv stoel 'n geslagtelikheid het en in Afrikaans word wie en wat gebruik om na persoon te verwys ...

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top