Demokrasie as 'n gemeenskap se wil.
Demokrasie bly nog steeds nie die verkose regering se ideologie waarvolgens politieke beleid gevorm word nie, tussen regerende party en opposisie-partytjies nie.
Die feit is in SA dat die leiers van die opposisie net sulke groot kleptokrate is as waarvan hul Pres Zuma beskuldig. Meeste parlementêre komitees bestaan uit al die partye van die regering, wat dikwels nie goeie beleidsbesluite in parlement neem nie!
https://en.m.wikipedia.org/wiki/Democracy
Kommentaar
Ek weier om saam met politieke korrekte massa media aan "Zuma must Fall" deel te neem. In 'n kleptokrasie soos SA, sing ek "Better the devil you know!"