Danie Marais se woord van die jaar 2017

  • 0

Danie Marais (Foto: Naomi Bruwer)

Danie Marais se Afrikaanse woord van die jaar is "sekspes":

Toe ek gister die lys van julle woorde tot dusver gesien het, het ek gewonder wat Afrikaans sal wees vir #MeToo. Daar is natuurlik nie ’n direkte vertaling nie, maar in die Afrikaanse pers is die woord wat die gereeldste gebruik is om Weinstein & kie te beskryf, “sekspes” – ’n uitstekende woord vir hierdie karakters. So, ja, “sekspes” is helaas vir my die woord van die jaar.

Wat is jou #litnetwoord2017? Neem hier aan die kompetisie deel.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top