Coenie de Villiers se woord van die jaar 2015

  • 2

Coenie de Villiers se Afrikaanse woord van die jaar is "harlaboerla". Hy verduidelik sy keuse: 

My woord is “harlaboerla”. Dis hoe die wêreld vir my voel telkens as ek die koerant oopslaan, en smaak my nie dit gaan internasionaal veel beter as hier by ons nie.  Die nuwe wêreldorde hou ook nie veel belofte in vir die nuwejaar nie.  Dus kan dit gerus maar 'n lekker Afrikaanse woord wees wat ons bestaans-chaos omskryf!

Wat is jou #litnetwoord2015? Neem hier aan die kompetisie deel en lees hier nog inskrywings deur: 

LitNet is ook op Facebook en Twitter

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top