Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Al jou gunsteling-skrywers is op een plek vergader.
LitNet's three resident reviewers watch the latest films. LitNet se drie inwonende resensente kyk die jongste films.
Information about our exciting competition, Sing 'it
Lees LitNet se propvol nuusbrief hier.
In die slegte ou 1980’s, toe Afrikaners die muishonde van die wêreld was weens apartheid, was daar troos in die wete: ons is nie almal so nie, want ons het vir Nataniël.
Iemand het my eendag (in ’n gedig nogal) beskuldig dat ek ’n muur van boeke om my bou. Vandag kan ek met alle oortuiging sê dat hy verkeerd was: dis nie ’n muur nie, Baby, dis ’n bunker.
Dis nie die verbolge Meester wat ek soveel vrees; maar die een wat kom met ’n maklike stap met die dokke langs geklee in ’n glimlag, heel broederlik arm-om-die-skouer, onder ons wat die oseane navigeer.
Antoinette Louw gesels oor Nag, Ma waarin sy tydens die Woordfees teenoor Sandra Prinsloo speel.
Daniël Johannes de Lange is op 22 Desember 1959 in Pretoria gebore – tussen die sterretekens van die boogskutter en die steenbok: “jagter én prooi, een aspek van die paradoks wat ek in my poësie ontgin”.
There once was a king in a faraway land who had six wives and twenty-seven legitimate children.
Wanneer ’n swerm raaiselagtige “goggas” dreig om die ontwikkeling van Nineveh, ’n luukse behuisingskompleks in Kaapstad, te belemmer, word die eienaar van Painless Pest Relocations, Katya Grubbs (’n tong-in-die-kies verwysing na haar ambag) genader om die plaag te hervestig.
Druidaad rek sy oë wyd oop. Hy is nog vaak, maar is so bang hy vergeet sy droom. Die riete kraak in sy pokkelpote toe hy elke ooglid oop sukkel.
Skryf 'n prikkelende erotiese verhaal en wen 'n boekpakkie. | Write a titillating erotic story and win a book hamper.
Ek het tevore gemeen die Israel-Palestynse kwessie gaan al vir duisende jare aan en sal seker altyd aanhou. En dat die saak baie (met “baie” taamlik uitgerek) kompleks is.
Steyn du Toit gesels met Albert Maritz oor sy Woordfees-produksies Die rebellie van Lafras Verwey en Mooi Maria.
In this YouTube video André Vrdoljak chats about his winning entry for the Sing ’it competition – which was chosen by HHP.
LitNet Akademies (Regte) is nou oop vir voorleggings.
Waar sal ek begin? By jou strelende gelaat? Of by jou sagte oë, die vensters na jou siel? Dalk by jou stralende glimlag, wat keer op keer my hart versag?
Justin maak gebruikte kondome in plastieksakke bymekaar.