| |
 |
| "Very Liberal" vs Eugene de Kock |
Murph R van der Merwe
Hoeveel van ons sit nou "Very Liberal" agter on political views op ons Facebook profile maar het NEE gestem op 17 Maart 1992. Ek onthou dit. Ek was 15 jaar oud en hoogs die moer in vir my Dad omdat hy FW se venture met 'n JA begroet het. "Hoe kan jy?" het ek by myself gedink ... Vandag as liberalis moet ek waak om sommer net die vinger van oordeel uit te steek. Wat de Kock hulle aangevang het is 'n afversie, verseker. Daar is vandag nog steeds veel erger dinge aan die gang, net verbloem as 'n drol met 'n strik om!Murph R van der Merwe
Reageer: webvoet@litnet.co.za
| Respond: speakeasy@litnet.co.za
|
|
|