| Versindaba 2009: Esthé Pretorius het gaan inloer |
Esthé Pretorius
Om ’n vers te skryf vat baie van jou lyf, só sê die letterkundige reuse, dig is nie altyd ’n keuse. Versindaba 2009 was hier en Esthé Pretorius het die dag met kiekies gevier.
Reageer: webvoet@litnet.co.za
| Respond: speakeasy@litnet.co.za
|