Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 
En so beland die Boston - Strangler se slagoffers op ZAsucks se webtuiste ...
FB
2009-11-03 Druk dit/Print it E-pos hierdie skakel/E-mail this link

Beste SêNetters,

Vir dié wat nog in 'n toestand is oor die siek webtuiste wat voorgee asof die gruwelike foto's in Suid-Afrika geneem is, het ek bietjie nuus.

Ek het 'n vriend van my, 'n kriminoloog, geskakel wat dadelik van die foto's kon identifiseer. Vat byvoorbeeld die foto van die vrou wat kamstig deur rassistiese swartes met 'n besemstok verkrag en afgemaai is.

Die dame is deur die berugte Boston Strangler verkrag en vermoor. Lees gerus hier indien jy nie die moed het om weer na die gru-foto te kyk nie:

"As his name suggests, the serial killer known as Boston Strangler operated in Boston, Massachusetts area and murdered his victims by strangulation. He is believed to have murdered as many as 13 women, even though there are still many unanswered questions and guesses. It is possible that only (if you can really use that word) 11 women were actually murdered by the Boston Strangler. The killing started with strangulation of a 55 year old Anna Slesers on June 14, 1962 who was sexually molested by vaginal insertions of foreign objects and then strangled to death with her bathrobe cord. The last victim of Boston Strangler was murdered on January 4, 1964, which means he only operated for one and half year. Her name was Mary Sullivan - she was 19 year old and she is the woman in the crime scene photo above.

Mary Sullivan was found naked, bloodied with a broom inserted up her vagina. Boston Strangler left a Happy New Year card by her feet. She was strangled with her own stocking."

Ek hoop dat hierdie skrywe finaal bewys dat anonieme blogs soos ZAsucks geen kredietwaardigheid het nie. Ek ontken geensins dat misdaad in Suid-Afrika plaasvind nie. Ek protesteer teen die harteloosheid van mense wat valshede, ten koste van ware Suid-Afrikaanse misdaadslagoffers, die wêreld instuur.

Groete

FB

Die skakel na die webwerf waarna FB verwys word nie geplaas nie weens die aard van die visuele materiaal daarop  –  Naomi
 



Reageer: webvoet@litnet.co.za | Respond: speakeasy@litnet.co.za




Organiser of the first ever Midlands Meander Literary Fes
Aria! Opera vir almal
ComArt Heritage Festival - a celebration through music, f

Word 'n Vriend van LitNet-Boeke | Become a Friend of LitNet Books

Read more about Eckhard Cloete
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur