Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 
Die eerste Roots-konferensie woel behoorlik
Liam Hamer-Nel, Amelia Burger
2009-09-25 Druk dit/Print it E-pos hierdie skakel/E-mail this link

Die UWK-kampus het in die paar dae voor Erfenisdag behoorlik gepraat en feesgevier met Roots, ’n konferensie, kultuurfees en uitstalling oor Afrikaans en dié taal se bande met die Nederlandssprekende wêrelde. Roots is op 21 September glansryk ingelui met ’n gala-aand wat regeringslui, akademici, vermaaklikheidskunstenaars en die media ingesluit het. Die feesprogram is ingewy met optredes van hoogs talentvolle plaaslike en buitelandse kunstenaars. Oor die volgende twee dae is daar omtrént gewoel. Die konferensie-gesprekke het lewendige debat ontlok en die feesitems (op vyf verhoë) het heelwat glimlagte ontlok en die voete laat klop. Volgens twee van die hooforganiseerders, proff Steward van Wyk en Antjie Krog, het Roots alle verwagtinge oortref. “Daar is beslis nuwe perspektiewe gekry – dit is voor die hand liggend dat hierdie ’n jaarlikse instelling sal word,” het Van Wyk gesê.

Foto’s: Liam Hamer-Nel
Woorde: Amelia Burger

Roots-kommunikasie en -bemarking

Wordworx
info@wordworx.net
021 914 4336 / 082 824 8440



Reageer: webvoet@litnet.co.za | Respond: speakeasy@litnet.co.za


The Dean's concert @ Wits
Vryheid van spraak as 'n voorwaarde vir die demokrasie
Exclusive Books vier Afrikaanse literatuur met hul Lekker

Word 'n Vriend van SêNet

Read more about Wilhelm Kühn
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur