Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 
Die Nederlandse Taalunie
Petrus van Eeden
2008-09-29 Druk dit/Print it E-pos hierdie skakel/E-mail this link

Die Tydskrif Onze Taal hou tans 'n stemming: Dit gaan om aansluiting van Afrikaans by die Nederlandse Taalunie. Afrikaans het hulp nodig. Hy staan alleen en is geïsoleerd. Ons kan steun van die Nederlandse Taalunie goed gebruik.

Ek wil lesers hiermee oproep om te stem vir aansluiting by die Nederlandse Taalunie deur na die volgende skakel te gaan voor 20 Oktober 2008:

Hierby dan ook 'n tussentelling.

Kom mense, ondersteun ons taal!


Petrus van Eeden



Reageer: webvoet@litnet.co.za | Respond: speakeasy@litnet.co.za




The Dean's concert @ Wits
Vryheid van spraak as 'n voorwaarde vir die demokrasie
Exclusive Books vier Afrikaanse literatuur met hul Lekker

Word 'n Vriend van SêNet

Read more about Raymund Königk
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur