Hier word nuwe boeke deur kenners geresenseer – vind hier boeke uit eie bodem tot boeke van oor die hele wêreld. Het jy ’n eiertjie te lê oor ’n boek wat jy pas gelees het? E-pos jou miniresensie (200 - 500 woorde) aan boeke@litnet.co.za. Ons kan ongelukkig nie publikasie waarborg nie.