Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 



Ondene van Dulm


Groep: Bydraers/Contributors
 

Ondene van Dulm het Spraakterapie en Oudiologie aan die Universiteit Stellenbosch waar sy ook 'n meestersgraad in Kliniese Taalwetenskap verwerf het. Haar PhD-navorsing aan Radboud Universiteit Nijmegen het gefokus op strukturele eienskappe van kodewisseling tuseen Afrikaans en Engels. Sy is sedert 1998 'n dosent en navorser in die Departement Algemene Taalwetenskap, Universiteit Stellenbosch. Haar huidige navorsing fokus op sosiolinguistiese verskynsels verwant aan tweetaligheid in die Suid-Afrikaanse konteks en op die ontwikkeling van kultuur-toepaslike en dialek-neutrale taaltoetse vir gebruik met Suid-Afrikaanse kinders.

Opgedateer/Updated: 2009-08-21  
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za


Anderkant die môrester - Anna Penzhorn
Magadaleen Walters - Heruitgawes
Pan African Space Station music festival

Word 'n Vriend van LitNet-Boeke | Become a Friend of LitNet Books

© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur