Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 



Jannie Pretorius


Groep: Bydraers/Contributors
 

Jannie Pretorius is 45 jaar oud en was vir twintig jaar ʼn onderwyser aan drie Vrystaatse skole voordat hy in Junie 2006 ʼn pos as lektor by die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus aanvaar het. Ses maande later is hy in ʼn soortgelyke pos by die Skool (nou Fakulteit) vir Opvoedkunde, Departement Kurrikulumstudies aan die Universiteit van die Vrystaat aangestel. In 2007 het hy ʼn doktorsgraad in Bedryfsadministrasie aan die Sentrale Universiteit vir Tegnologie, Bloemfontein behaal.

Jannie en ʼn kollega by Kovsies het aan die begin van 2009 die eerste twee werkswinkels oor kunstenaarskap in die onderwys (genoem Edu-Art) vir die personeel van twee skole in Bloemfontein met sukses aangebied. ʼn Optrede van Cliff Richard in 2003 en The Paper Chase word saam met personeel ontleed en geniet.

Opgedateer/Updated: 2008-01-23
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

 


Organiser of the first ever Midlands Meander Literary Fes
Aria! Opera vir almal
ComArt Heritage Festival - a celebration through music, f

Word 'n Vriend van SĂȘNet

© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur