Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 



Erla Diedericks


Groep: Bydraers/Contributors
 

Erla Diedericks is ’n joernalis wat na jare van intellektuele aspirasies skielik ’n voorliefde ontwikkel het vir die vlakker dinge in die lewe. Dis eenvoudig lekkerder en minder moeite. Sy is versot op woorde, maak haar geld met woorde, kry haarself uit moeilike situasies met woorde en is altyd gereed om ’n goeie woordjie vir iemand te doen. Sy het onlangs veertig geword, ’n smagting na whiskey ontwikkel en weet nou nog nie hoe sy opgeéindig het saam met vier katte, ’n jonger kêrel en ’n sesjarige seun nie.

 




Opgedateer/Updated: 2008-09-09
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za


Organiser of the first ever Midlands Meander Literary Fes
Aria! Opera vir almal
ComArt Heritage Festival - a celebration through music, f

Word 'n Vriend van SĂȘNet

© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur