Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 



Francilié Hoek


Groep: Bydraers/Contributors
 

Gebore in Mpumalanga, mens geword op Tukkies en wêreldwys in London waar ek vir 2 jaar gaan skoolhou het. Na ’n Meestersgraad in Sielkunde aan die Universiteit van die Vrystaat is ek sielkundige by ’n remediërende skool in Johannesburg.

Ek het ’n passie vir woorde en mense!  Mense omdat hulle soveel potensiaal het vir groei, woorde omdat dit aan die groeiproses betekenis gee.

 




Opgedateer/Updated: 2008-09-09
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za


Organiser of the first ever Midlands Meander Literary Fes
Aria! Opera vir almal
ComArt Heritage Festival - a celebration through music, f

Word 'n Vriend van LitNet-Boeke | Become a Friend of LitNet Books

© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur