Jou kans om lekker pryse te wen! Hou hierdie bladsy dop vir nuwe kompetisies en om te sien wie ons wenners is.
Win with LitNet! Keep an eye on this page for new competitions and to find out who the winners are. |
|
Die wenners!| The winners!
Kompetisie: Hiervandaan Besonderhede: Stuur jou naam en posadres aan wen@litnet.co.za. Wat kan ek wen? ’n Kopie van Les Javan en die Delta Vastrapgenootskap se CD Hiervandaan, danksy Rhythm Records Sluitingsdatum: 9 Augustus 2010 Die wenner: Elmie Steenkamp
Kompetisie: Verslaaf Besonderhede: Het jy of iemand na aan jou ’n stryd met verslawing van een of ander aard? Stuur ’n oorspronklike gedig getiteld “Verslaaf” aan gedigte@litnet.co.za. Wat kan ek wen? ’n Kopie van dr Volker Hitzeroth en dr Liezl Kramer se Die einde van verslawing: ’n Volledige Suid-Afrikaanse gids (Human & Rousseau) Sluitingsdatum: 31 Julie 2010
Die wenner: Johann de Jager se gedig oor Eugene Nielen Marais is die wenner van die Verslaaf-kompetisie.
Kompetisie: Leopard’s Leap Fiksiefiësta Besonderhede: LitNet het jou uitgedaag om ’n denkbeeldige gesprek met enige fiktiewe boekkarakter uit ’n Suid-Afrikaanse publikasie oor enige onderwerp te voer. Die fiktiewe gesprek kon enige vorm aanneem – ’n vraag-en-antwoord, ’n brief, ’n kortverhaal, ’n opvolgverhaal, ’n gedig, ens. ’n Legio hoofkarakters is weer in die lewe geroep. Klik hier vir die kompetisie-besonderhede. Prys: Die twee beste onderhoude wen elk twee kaste Leopard’s Leap-wyn en vyf boeke danksy NB-Uitgewers: • André P Brink: ’n Vurk in die pad • Antjie Krog: Digter wordende • Deon Meyer: Karoonag • Etienne van Heerden: 30 Nagte in Amsterdam • Marlene van Niekerk: Agaat

Die wenners: • Eerste plek: Trisa Hugo gesels met Toorberg se Druppeltjie du Pisani. • Tweede plek: DW Gouws in gesprek met Dwaalstories se Nampti, die vaal koestertjie. Literêre kenner Braam de Vries het die twee wenners van die Leopard’s Leap Fiksiefiësta-kompetisie aangewys. Die eerste prys gaan aan Trisa Hugo vir haar fiktiewe onderhoud met Druppeltjie du Pisani – “veral dan om die uitstekende antwoord op die vraag: ‘Is daar enige boodskappe wat ek kan oordra, Noag?’” sê De Vries. Die tweede prys gaan aan DW Gouws se onderhoud met Nampi uit Dwaalstories. De Vries het spesifiek gekyk na interpretasie van die figuur in die oorspronklike werk, insigte wat bygekom het en wat met die “onderhoud” gedoen is.
• Lees al die fiktiewe onderhoude hier!
Kompetisie: Langpad-stories Besonderhede: Hou jy van reis en het jy al ’n paar interessante of humoristiese stories versamel op die langpad? Dan is hierdie kompetisie net die ding vir jou. Klik hier vir meer besonderhede. Wat kan ek wen? Christiaan Bakkes se versameling wildernisverhale, Stoffel in Afrika, en die versameling bly-of-gly-essays, Should I Stay or Should I Go (met komplimente van Exclusive Books se Homebru-reeks)
Die wenner: Piet du Toit met "Muzungu op ’n Afrikabus"
Kompetisie: The Real Soccer Fields of South Africa Besonderhede: Stuur enige foto wat die Sokkerwêreldbekergees vasvang aan sokker@litnet.co.za. Wat kan ek wen? Een van drie kopieë van Christiaan Vorster se koffietafelboek, The Real Soccer Fields of South Africa Die wenners: • Sheleph Burger • Kobie Coetzee • Johan Nieman • Lees Nadine Petrick se onderhoud met Christiaan Vorster. Titel: The Real Soccer Fields of South Africa Samestellers: Christiaan Vorster en Ingrid Biesheuvel Uitgewer: Readhill, 2010 Bladsye: 112 ISBN: 9780986975400 Bestel The Real Soccer Fields of South Africa nou by Kalahari.net!
 Kompetisie: Woestyn Besonderhede: Stuur ’n e-pos met jou naam en posadres aan wen@litnet.co.za. Prys: Een van vyf kopieë van Myburgh se album Woestyn danksy Rhythm Records Wenners: • Hermina Booysen • Robin Peters • Elmie Steenkamp • Norman Halder • Rita Hamilton
• Lees Leon-Ben Lamprecht se resensie van Woestyn hier.
Kompetisie – spesiaal vir die bloggers: Skryf ’n Tolla-storie Besonderhede: Maak jy jou broek met ’n geelslang vas? Is jy ’n recce of is jy rof en onbeskof? Of kan jy ’n storie vertel in die tradisie van groot geeste soos Tolla van der Merwe, Nico Nel of oom Koos? Prys: Tolla se biografie, Konsert van die Lewe, deur Tania du Toit (met komplimente van LAPA Uitgewers) Wenner: Kerneelsie met “Haar eerste woorde” • Lees die Tolla-stories van die vyf finaliste hier.
Competition: The Angina Monologues Prize: One of two copies of Rosamund Kendal’s latest novel, The Angina Monologues, courtesy of Exclusive Books Homebru 2010. Winners: Peter Stiff and Gerrit Brits
Title: The Angina Monologues Author: Rosamund Kendal Publisher: Jacana Date of publication: 2010 ISBN: 9781770098121 • Read Janet van Eeden’s interview with Rosamund Kendal here.
 Kompetisie: Skop, Skiet & Donner Prys: Een van drie kopieë van Van Coke Kartel se jongste CD, Skop, Skiet & Donner Wenners: Johan Pistor, Robin Peters en Leona Lehner • Lees Leon-Ben Lamprecht se resensie van hierdie CD.
Kompetisie: 2010 Mango Groove Big World Party Tour Prys: Een van 10 CD’s plus een van 10 dubbelkaartjies na een van Mango Groove se konserte: Saterdag, 17 April 2010, 15h00 by die Spier-landgoed te Stellenbosch • Kaartjies kan voor die konsert by die kaartjiekantoor afgehaal word. • Die CD’s sal gepos word.
Wenners: • Trisa Hugo • Zanie Dreyer • Alta van Dorsten • Liezel Dick • Corina Pelser • Mariëtha Lemmer • Jean Lourens • Daléne Bosman • George Miller • Daréll Lourens
Kompetisie: Blitsfiksie-kompetisie: Vat spanning kort! | Flash Fiction Competition: Cut to the quick! Wenners: • Eerste prys: “Donker vreemdeling” – Elizabeth de Villiers • Tweede prys: “Leviatan” – Jan van Tonder • Derde prys: “Kuikenmoord” – Lewies (Die wenners is deur kenners Kerneels Breytenbach, Dineke Volschenk en Stephanie Nieuwoudt aangewys.) Pryse: • Eerste prys * History of Architecture: From Classic to Contemporary – Rolf Toman (chief editor); Parragon (met komplimente van die Exclusive Books Summer Sale) * Get Your Book Published in 30 (Relatively) Easy Steps (A Hands-on Guide for South African Authors) – Basil van Rooyen; Penguin Books * Sunnyside SAL – Anton Krueger; Deep South. (Read Janet van Eeden’s interview with Krueger on Sunnyside SAL here.) * The Closers – Michael Connelly; Orion Books * At Risk: Writing on and over the edge of South Africa – Editer by Liz McGregor & Sarah Nuttall; Jonathan Ball Publishers (Klik op die boek om dit by Kalahari.net te bestel.) • Tweede prys * Broken Prey – John Sandford; Simon & Schuster * Life Class – Pat Barker; Penguin Books * Captain in the Cauldron: The John Smit Story – John Smit with Mike Greenaway; Highbury Safika Media (met komplimente van Exclusive Books) * Dêmmit – Tinus Viviers; Griffel. (Lees Tinus Viviers se kompetisie-inskrywing hier.) (Klik op die boek om dit by Kalahari.net te bestel.) • Derde prys * Dark Harbour – David Hosp; Simon & Schuster * All is Fish – Kirsten Miller; Jacana Media (Klik op die boek om dit by Kalahari.net te bestel.)

Kompetisie: Blitsfiksie-kompetisie – Vat spanning kort! | Flash Fiction Competition – Cut to the quick! Bonusprys: Naas Viljoen se “Losprys vir ’n slet” is die 100ste 100-woord spanningsverhaal. Hy wen ’n kopie van Evita Bezuidenhout se splinternuwe kookboek Evita se Kossie Sikelela (Umuzi) – met ’n inleiding deur Sophia Loren, pragtige illustrasies deur Linda Vicquery en lekker resepte. Bestel die boek nou van Kalahari.net! • Klik hier om al die spanningsverhale te lees.
Kompetisie: Oude Libertas Prys: Twee kaartjies na ’n Oude Libertas-produksie Wenners:
- My French Valentine: Melissa Stevens en Emsie Human
- Sean Bovim’s Swing Time Ballet: Reinet Naudé en Minette Brink
- Symphonic Gospel met Ladysmith Black Mambazo: Rubin van Wyk en GK Rautenbach
- Blues & Susters: Susan Hanekom en Janine Nel
Kompetisie: Breyten is die beste! Wenners: • Gouni-Mae Montgomery • Ina le Roux • Rozanne Myburgh • Louise Viljoen • Hendrik Theys Prys: Een van vyf beste breyten-CD’s elk Klik hier om Deborah Steinmair se resensie van beste breyten te lees.
Kompetisie: LêNet-skryfkompetisie – Hoe gaan jy jou lakens hierdie Valentynsdag kreukel? Wenner: Aphrodiva met haar hygverhaal “Die eiervrug”
Prys: • Unzipped – Nicci Talbot; Octopus Publishing Group (met komplimente van die Exclusive Books Summer Sale) • Jane Austen’s Guide to Dating – Lauren Henderson; Hyperion (Klik op die boek se titel om dit te bestel.) • Klik hier om al die erotiese kompetisie-inskrywings te lees.
Kompetisie: LitNet se Lesersprofiel-vraelys Prys: Kalahari.net-geskenkbewyse Wenners: Isabel Mac Donald | Linda Neethling | Carla Potgieter | Rudolf Buys | Marius Redelinghuys | Johan de Lange | Inette Taylor | Hanlie Joubert | Ann-Mari Jarrard | Christo Coetzer  Klik hier en koop nou by Kalahari.net!
Kompetisie: Hipertekspoësie-kompetisie Wenner: René Bohnen vir haar gedig, “Toulouse-Lautrec” Prys: Een dubbelkaartjie na Chris Chameleon se buitelugvertoning by die Breytenbach Sentrum op 31 Januarie 2010
• The White Tiger – Aravind Adiga; Atlantic Books • Emily Green & Me – Kathryn White; Umuzi • My kant van die saak – Jaco Kirsten; Tafelberg • Byna liefde – Izak de Vries; Tafelberg • Slackpacking: A Guide to South Africa’s Top Leisure Trails – Fiona McIntosh; Sunbird Publishers
(Klik op die boek om dit by Kalahari.net te bestel.) Klik hier om die kompetisie-inskrywings te lees.
Kompetisie: Chris Chameleon-kompetisie – Breytenbach Sentrum op Wellington Wenner: Jan Kruger Prys: Een dubbelkaartjie na Chris Chameleon se buitelugvertoning by die Breytenbach Sentrum op 31 Januarie 2010 Klik hier vir nog inligting!

Kompetisie: Stef Bos-kompetisie – Breytenbach Sentrum op Wellington Wenner: Wihan Viviers Prys: Een dubbelkaartjie na Stef Bos se buitelugvertoning by die Breytenbach Sentrum op 13 Februarie 2010 Klik hier vir nog inligting! 
Hou SêNet dop vir SêNet-kompetisies en wenner-aankondigings.
|