Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 
Spanningslektuur

Groot Verseboek Miniseminaar | Afrikaanse Musiek | Afrikaanse skrywers en die struggle | Bipolariteit - 'n stryd om balans | Bok van Blerk: “Tyd om te trek?” | Crito | De la Rey-seminaar | Die Afrikaanse ''ons'' | Die huwelik | Die Malema-verskynsel | Die stand van Afrikaanse televisie | Doodstrafseminaar | jansenreitz | Koos Prinsloo | Lyf Miniseminaar | NALN | Oop Gesprek | Oppervlakkigheid | PW Botha | Rian Malan se Resident Alien | Roots-konferensie | SA Literature Now | Skryf met integriteit | sokker | Spanningslektuur | Suid-Afrikaanse navorsingsubsidiestelsel | Transformerende Afrikaans | Translation Seminar | US-taaldebat | Versoening Miniseminaar | willievdmerwe

Dié seminaar word moontlik gemaak met behulp van die volgende borge:

NB Uitgewers         Random House STRUIK         Lapa Uitgewers

Miniseminaar: Die stand van Suid-Afrikaanse spanningsliteratuur | Mini-seminar: South African crime fiction
Deon Meyer oor die fenomeen van spanningsliteratuur
“Toe ek dit die eerste keer lees, het ek besef ek kan nie regtig enige van die drie vrae beantwoord nie. Maar dit is tog ’n geleentheid om op die fenomeen kommentaar te lewer en (met apologie aan die leser) so ’n bietjie stoom af te blaas.”
Dineke Volschenk verskaf ’n uitgewersperspektief op plaaslike spanningsliteratuur
“Daar was nog nooit ‘genoeg’ skrywers in Afrikaans nie. Goeie speurverhale is baie moeilik om te skryf (rule of thumb: hoe makliker dit lyk, hoe moeiliker was dit); en nee, daar is nie genoeg in Afrikaans nie.”
Trippe, trappe, t(r)one: Chanette Paul oor misdaadfiksie
“Waar romantiese fiksie gemoderniseer moes word, is Afrikaanse misdaadfiksie in sy kinderskoene. Dit sal van ons as skrywers, uitgewers en teksversorgers afhang of hierdie kinderskoene knokkels en krom tone gaan kweek of Hermes-vleuels gaan kry.”
Kerneels Breytenbach bespreek die nuutheid van Karin Brynard se speurverhaal Plaasmoord
“Die eerste ding wat mens van hierdie speurverhaal opval, is sy generiese titel. En so, met geen ophef of dramatisering nie hou Brynard haar grootste leidraad reg voor jou onsiende oë op.”
Mike Nicol on the single most popular genre in international publishing
“Crime fiction is now the single most popular genre in international publishing. That this has happened at roughly the same time as the genre started to flourish in South Africa is probably coincidental. Rather, it’s likely that the appearance of the local crime novel owes more to our ”normalising” as a society than to our slavish following of international fashion.”
Jassy Mckenzie on the addictive experience of reading crime fiction
“Home-grown crime fiction might be the sexy new kid on the block – but as writers soon discover, capturing the local market is no easy task. Readers who will devour the bloodiest thrillers set in London or New York are still reluctant to buy books where the crimes take place in their home country.”
Stephanie Nieuwoudt gesels met Margie Orford
“Ek delf baie diep in baie donker plekke. Die ervaring van die slagoffer – en ek was self al op verskeie maniere ’n slagoffer – is vreesaanjaende kloustrofobie en woede. Die donker plek, die dieper plek, was vir my om toegang te kry tot my eie ‘magswil’. Ek glo ons het elkeen die vermoë om pyn te veroorsaak, om beheer van iemand anders te neem bloot omdat ons kan.”

 

Reaksies op LitNet:


Kompetisie | Competition:


Argiefstukke:

 

Please feel free to comment on LitNet’s letter page, SêNet, by sending a letter to webvoet@litnet.co.za.

< Terug na miniseminare | Back to mini-seminars <<

 

Anderkant die môrester - Anna Penzhorn
Magadaleen Walters - Heruitgawes
Pan African Space Station music festival

Word 'n Vriend van LitNet-Boeke | Become a Friend of LitNet Books

Read more about Leon-Ben Lamprecht
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur