Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 
Sanlam|LitNet Aanlynskryfskool XIII

Sanlam NetRaad | Sanlam VraNet | Sanlam|LitNet Aanlynskryfskool XVIII | Sanlam|LitNet Aanlynskryfskool XXII | SkryfNet | SkryfNet XI | SkryfNet XII | SkryfNet XIII | SkryfNet XIV | SkryfNet XIX | SkryfNet XV | SkryfNet XVI | SkryfNet XVII | SkryfNet XX | SkryfNet XXI | skryfnetxxiii | skryfnetxxiv

Wat is SkryfNet?

SkryfNet is 'n aanlynskryfskool vir opkomende prosa- en poësieskrywers wat nog nie 'n eie debuut gemaak het nie. Die kursus duur ongeveer drie maande en die leiding word behartig deur bekende figure in die Afrikaanse literêre bedryf wat as inwonende skrywers optree.
'n Kortverhaal of gedig van elkeen van vyf skrywers of digters word op die internet geplaas, waarna die inwonende skrywers kommentaar op elkeen van die verhale of die gedigte lewer. Hierna skaaf die skrywers weer aan die tekste, die inwonende skrywers lewer nog 'n verslag elk, en uiteindelik herskryf die skrywers hul verhale 'n laaste keer.
Lesers kan die skryf- en skaafproses, en ook die keurders se kommentaar, enduit op SkryfNet volg.
SkryfNet word behartig deur Etienne van Heerden en Madri Victor, wat albei betrokke is by skrywersontwikkeling. Hierdie spesiale projek is moontlik gemaak deur Sanlam.

Vir vorige SkryfNet-aanlynslypskole klik hier.


SkryfNet XVIII: Poësie

SkryfNet XVIII se inwonende digters
Danie Marais
Bernard Odendaal

Inwonende digters se verslae:

Danie Marais se eerste verslag
Danie Marais se tweede verslag

Bernard Odendaal se eerste verslag
Bernard Odendaal se tweede verslag


SkryfNet XVIII se digters


Adolph van CollerAdolph van Coller

 

 

 
   
   
 

Gedig 1 - weergawe 1:
"sodat as die wind waai die musiek hard kan speel (ars poetica triptiek)"
Gedig 1 - weergawe 2:
"sodat as die wind waai die musiek hard kan speel"

Gedig 2 - weergawe 1:
"en die woord het vlees geword en die vlees gedig"

Gedig 2 - weergawe 2:
"en die woord het vlees geword en die vlees gedig"

 


Francilié HoekFrancilié Hoek

 
   
   
 

Gedig 1 - weergawe 1:
"Vir die dagreis Kaap toe"
Gedig 1 - weergawe 2:
"Vir die dagreis Kaap toe"

Gedig 2 - weergawe 1:
"Oh come all ye faithful"
Gedig 2 - weergawe 2:
"Oh come all ye faithful"

 


Sanet BoshoffSanet Boshoff

 
   
   
 

Gedig 1 - weergawe 1:
"As U nou wou"
Gedig 1 - weergawe 2:
"As U nou wou"

Gedig 2 - weergawe 1:
"Spieëlbeeld "
Gedig 2 - weergawe 2:
"Spieëlbeeld "

 


Erla-Mari DiedericksErla-Mari Diedericks

 
   
   
 

Gedig 1 - weergawe 1:
"Koms van die keiser: 19/12/01, 18.15 nm"
Gedig 1 - weergawe 2:
"Koms van die keiser: 19/12/01, 18.15 nm"

Gedig 2 - weergawe 1:
"Waar daar ’n ring is, is daar ’n rokie"
Gedig 2 - weergawe 2:
"Waar daar ’n ring is, is daar ’n rokie"





The Dean's concert @ Wits
Vryheid van spraak as 'n voorwaarde vir die demokrasie
Exclusive Books vier Afrikaanse literatuur met hul Lekker

Word 'n Vriend van LitNet-Boeke | Become a Friend of LitNet Books

Read more about Jay Barnes
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur