Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 
SkryfNet

Sanlam NetRaad | Sanlam VraNet | Sanlam|LitNet Aanlynskryfskool XVIII | Sanlam|LitNet Aanlynskryfskool XXII | SkryfNet | SkryfNet XI | SkryfNet XII | SkryfNet XIII | SkryfNet XIV | SkryfNet XIX | SkryfNet XV | SkryfNet XVI | SkryfNet XVII | SkryfNet XX | SkryfNet XXI | skryfnetxxiii | skryfnetxxiv


 



Die Sanlam/LitNet aanlyn-skryfskole — die gesig van SkryfNet

SkryfNet is ’n aanlynskryfskool vir ontwikkelende prosa- en poësieskrywers wat nog nie ’n eie debuut gemaak het nie. Die kursus duur ongeveer drie maande en die skrywersleiding word behartig deur bekende figure in die Afrikaanse literêre bedryf.

’n Kortverhaal of gedig elk van vyf skrywers of digters word op die internet geplaas, waarna die inwonende skrywers kommentaar op elkeen van die verhale lewer. Hierna skaaf die skrywers wéér aan die tekste, die inwonende skrywers lewer nog ’n verslag elk, en uiteindelik herskryf die skrywers hul verhale ’n laaste keer.

Lesers kan die skryf- en skaafproses, en ook die keurders se kommentaar, enduit op SkryfNet volg.

SkryfNet word behartig deur Etienne van Heerden en Shané Kleyn.

Stel jy belang om deel te neem aan SkryfNet, die Sanlam/LitNet aanlynskryfskool? Stuur ’n e-pos aan slypskool@litnet.co.za of shane@litnet.co.za vir nog inligting.


 

boontoe

The Dean's concert @ Wits
Vryheid van spraak as 'n voorwaarde vir die demokrasie
Exclusive Books vier Afrikaanse literatuur met hul Lekker

Word 'n Vriend van SĂȘNet

Read more about Jaap Durand
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur