Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 
KKNK 2007 Oop Gesprek

Groot Verseboek Miniseminaar | Afrikaanse Musiek | Afrikaanse skrywers en die struggle | Bipolariteit - 'n stryd om balans | Bok van Blerk: “Tyd om te trek?” | Crito | De la Rey-seminaar | Die Afrikaanse ''ons'' | Die huwelik | Die Malema-verskynsel | Die stand van Afrikaanse televisie | Doodstrafseminaar | jansenreitz | Koos Prinsloo | Lyf Miniseminaar | NALN | Oop Gesprek | Oppervlakkigheid | PW Botha | Rian Malan se Resident Alien | Roots-konferensie | SA Literature Now | Skryf met integriteit | sokker | Spanningslektuur | Suid-Afrikaanse navorsingsubsidiestelsel | Transformerende Afrikaans | Translation Seminar | US-taaldebat | Versoening Miniseminaar | willievdmerwe

Die KKNK 2007: Oop Gesprek


Die Burger Oop Gesprek-reeks op die jaarlikse ABSA KKNK is 'n poging om die woorde te vind om die ander te bereik. Dit antisipeer die moontlikheid dat jy die taal van die ander kan leer en die kuns om te luister en te praat kan bemeester.

LitNet wil die gesprek rondom hierdie belangrike onderwerpe voorsit deur die publikasie van die verskeie praatjies.

Stuur jou reaksie aan webvoet@litnet.co.za.

 

Val die dice steeds verkeerd?

Danny Titus: Die ''dice'' het weer verkeerd geval

"Ons is bruin in hierdie land, ons is Suid-Afrikaners van die eerste orde, ons was eerste hier. Ons staan onder die Grondwet van Suid-Afrika as gelyke burgers, gebore in gelykheid en in waardigheid. Die bruin mense van Suid-Afrika is Africans van Afrika net soos enige iemand anders."

Val die dice steeds verkeerd? - Christo van der Rheede

"Afrikaans bied dus aan ons ’n unieke geleentheid om saam met ander Afrikaanssprekendes die volle potensiaal van die akademiese, kulturele, ekonomiese en maatskaplike voordele wat opgesluit lê in die Afrikaanse taalmark en kennisprodukte te ontgin. Verder hou die uitbreiding van die Afrikaanse taalmark en die skep van nuwe inheemse taalmarkte enorme sosio-ekonomiese potensiaal vir Suid-Afrika in."

Is dit mensebloed wat hierdie bossie-aarde voed?

Andrea Hurst: Hoe moet ons oor geweld dink?

"Een ding is duidelik: dis onmoontlik om die een "oorsaak" as uitsluitlike verklaring bo die ander uit te sonder. In plaas daarvan sal ons geweld as 'n komplekse verskynsel moet benader wat op verskeie vlakke verstaan en hanteer moet word. "

Thembelani Ngenelwa: Why is crime in SA so violent?

"I was shot five times at close range in 2003, dragged on to the railway lines for the oncoming train to grind, and left there for dead. I can still picture the eyes of my attackers as they sprayed me with bullets until their guns could shoot no more. I can never forget the hatred that they had in their eyes as the bullets grazed my body and shattered my bones."

Is dit mensebloed wat hierdie bossie-aarde voed?

"Die norme wat in sommige groepe heers, kan hulle geweld as die mees toepaslike respons in baie omstandighede laat beskou. Hierdie norme het ‘n eie werklikheid en beïnvloed gedrag - gedrag wat dikwels, om aan die groep se verwagtings te voldoen, tot uiterste geweld kan lei."

Kommentaar is welkom. Stuur briewe aan webvoet@litnet.co.za.

<< Terug na miniseminare | Back to mini-seminars <<

 

Organiser of the first ever Midlands Meander Literary Fes
Aria! Opera vir almal
ComArt Heritage Festival - a celebration through music, f

Word 'n Vriend van SêNet

Read more about Elisma Malherbe
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur