 |
|
Miniseminaar: Perspektief op die huwelik| Mini-seminar: Perspectives on marriage
|
|
|
Chris Jones – Poligamie: ’n breër agtergrond “Kom poligamie nie in elk geval in ’n ‘verskuilde’ vorm in ons Westerse samelewing voor wanneer een persoon deur verskeie seksuele verhoudings of huwelike gaan nie? Laasgenoemde is net nie gelyktydig soos in ‘ware’ poligamie nie.” |
|
|
Christina Landman – Christene en poligamie “Meer-partner-huwelike hoef nie losbandig of klandestien te wees nie. En dit kan Christelik wees. Solank daar gelykheid tussen die partners is. Vir witmense moet die Konstitusionele Hof dit nog net goedkeur. Dat daar ook gelykheid tussen wit en swart, en tussen kulture, kan wees.” |
|
|
Christopher Mokolatsie – Polygamy: an outdated practice “Apart from human rights concerns, polygamy is a danger to public health efforts in an era of HIV/AIDS. Research has shown that one of the key drivers behind this epidemic in this country is the phenomenon of multiple concurrent sexual relationships.” |
|
|
Theunis Botha – Biblical perspective on marriage “For Christians, marriage is primarily an institution of faith and the fact that the State sanctions and legalises it is secondary. It is nothing less then heretical for Christians to accept certain modes of marriage just because the State has legalised them.” |
|
|
Christina Engela – Polygamy, Christianity and hypocrisy “I find it quite odd that many indigenous peoples in Africa - and particularly South Africa – still cling to cultural manifestations of things which clash fundamentally with their adopted Christianity.” |
|
|
Marlene Wasserman (dr Eve) – Poligamie ’n veilige en vertroostende erkenning “Die fantasie om die alfamannetjie van die stam te wees, om ’n verskeidenheid gewillige vroue tot jou beskikking te hê, moet inderdaad kragtig wees. En miskien ook die gesondste en mees etiese manier om ’n verhouding te hê.” |
|
|
Amanda Gouws – ’n Respons op poligamie: die Suid-Afrikaanse debat “Die koning van Swaziland het 14 vroue. Die meeste van hulle was minderjarig toe hy met hulle getroud is. Hoe dra dit by tot geslagsgelykheid?” |
|
|
Annelise – Poligamie: ’n Nuwe vraag “Waarom het dit die aanvaarde standpunt geword dat mens net eties teenoor jou maat binne ’n tradisionele, behoudende verhouding kan wees – hetsy tradisioneel Afrikaans en dus monogaam of tradisioneel Zoeloe en dus poligaam?” |