Die Biebouw-resensies, wat ondersteun word deur Grapetown Capital (Pty) Ltd, het dit ten doel om ’n oop gesprek tussen skrywers, lesers en resensente aan te moedig. Stuur jou repliek aan webvoet@litnet.co.za.
Die LitNet-spens is ’n ruimte waar ons ongepubliseerde Afrikaanse tekste berg wat betrekking het op die uitvoerende kunste. Die projek skop af met die argivering van dramatekste (insluitend teatertekste, radiodramas en kabarettekste).