Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Al jou gunsteling-skrywers is op een plek vergader.
LitNet's three resident reviewers watch the latest films. LitNet se drie inwonende resensente kyk die jongste films.
Information about our exciting competition, Sing 'it
In die slegte ou 1980’s, toe Afrikaners die muishonde van die wêreld was weens apartheid, was daar troos in die wete: ons is nie almal so nie, want ons het vir Nataniël.
Ek onthou vele vertrekke, en elkeen speel sy part in die stadige verstilling van die sigsag van die hart.
The Big Stick is South African-born Richard de Nooy’s follow-up to the acclaimed Six Fang Marks and a Tetanus Shot, the second part of what the author terms a “loose trilogy”.
Dit is 2012 (Jaar van die Draak en ook moontlik die einde van die wêreld) en na ’n lang stilte is hier uiteindelik weer ’n Snars Poëtika om die koms van ’n klomp nuwe dinge te vier
Antoinette Louw gesels oor Nag, Ma waarin sy tydens die Woordfees teenoor Sandra Prinsloo speel.
Hoe lyk die politieke toneel in 2012? Lizel Steenkamp gee haar mening.
Daniël Johannes de Lange is op 22 Desember 1959 in Pretoria gebore – tussen die sterretekens van die boogskutter en die steenbok: “jagter én prooi, een aspek van die paradoks wat ek in my poësie ontgin”.
There once was a king in a faraway land who had six wives and twenty-seven legitimate children.
Skryf 'n prikkelende erotiese verhaal en wen 'n boekpakkie. | Write a titillating erotic story and win a book hamper.
Steyn du Toit gesels met Albert Maritz oor sy Woordfees-produksies Die rebellie van Lafras Verwey en Mooi Maria.
In this YouTube video André Vrdoljak chats about his winning entry for the Sing ’it competition – which was chosen by HHP.
LitNet Akademies (Regte) is nou oop vir voorleggings.
Eerstens het hierdie ‘n stuk ‘n kaal persoon op die verhoog. Hier is dit Bo Petersen – jy kan jou kwalik ‘n mooier vrou kaal voorstel.
Protea Uitgewers gee drie lekkerleesboekies weg.
Waar sal ek begin? By jou strelende gelaat? Of by jou sagte oë, die vensters na jou siel? Dalk by jou stralende glimlag, wat keer op keer my hart versag?
Justin maak gebruikte kondome in plastieksakke bymekaar.