Uit die argief

'n Keuse van materiaal uit LitNet se argief.
Material from the LitNet archive.

Die vrystelling van slawe, uit die argief: My naam is Februarie

Diana Ferrus Uit die argief 2016-12-01

Diana Ferrus skryf 'n gedig oor herkoms: "Toe is dit my beurt en ek lees die gedig vir die gehoor, maar ek lees dit meer vir my ma, my pa, my oumas en oupas en al die mense wat ek geken het met hulle donker velle en dik, kroes, swart hare."

Die vrystelling van slawe, uit die argief: 'n Besoek aan Pniël

Naomi Meyer Uit die argief 2016-12-01

Matthew Cyster: "Ons dorp is gestig in 1843, kort na die vrystelling van slawe in 1838."

Die vrystelling van slawe, uit die argief: Ons slawe-erfenis – 'n Foto-toer

Menán van Heerden Uit die argief 2016-12-01

Op 1 Desember word die vrystelling van Suid-Afrikaanse slawe herdenk. Hier is 'n terugblik op 2013 se Erfenissimposium.

From racial to linguistic capitalism?

Gerrit Brand Uit die argief 2016-09-22

"Authors like Neville Alexander, Vincent Maphai, Allister Sparks and Sampie Terreblanche have produced important publications in which the 'miracle' of our transition is analysed from various perspectives."

Uit die argief: 'n Seminaar oor wêreldvrede

LitNet Uit die argief 2016-09-19

'n Bom het op Saterdagnag 17 September 2016  in New York ontplof. Lees 'n seminaar rondom wêreldvrede wat in 2001 op LitNet aangebied is.

Uit die argief: Bonaventure Hinwood se see en land

Johann Lodewyk Marais Uit die argief 2016-09-13

Johann Lodewyk Marais het hierdie rede by die bekendstelling van Bonaventure Hinwood se Seevlak tot savanna in 2008: "Hy, meer as talle groot kokkedore in die Afrikaanse letterkunde, het dit vir my die moeite werd gemaak om in hierdie digterlike tradisie te probeer voortwerk."

Uit die argief: Hare verskrik

Shirmoney Rhode Rubrieke 2016-08-31

"Gladde hare, together met Engels praat, is jou 'hoe om vijou gevaalik te hou' starter pack in die Kaap."

Mandeladag 2016

LitNet Uit die argief 2016-07-18

Dit is Mandeladag 2016. Hier is drie artikels uit LitNet se argief rondom Nelson Mandela en sy  nalatenskap.

Uit die argief: Niggie – ’n boek waarmee ’n mens moet saamleef soos ’n stuk vuur

Petra Müller Uit die argief 2016-06-16

"Dis ’n teks waardeur ’n mens die dimensies van jou verblyf op hierdie stuk aarde in ontroering en ontsag kan verken."

Uit die argief: Dis ek, Anna – 'n nagmerrie waaruit 'n mens nie kan wakker word

Deborah Steinmair Uit die argief 2016-06-16

"Die blote feit dat iemand daarin geslaag het om die gebeure in ’n helder stem en sonder selfbejammering te boekstaaf, is verstommend."

Uit die argief: Onderhoud deur Gerrit Brand met Hermann Giliomee, skrywer van The Afrikaners: Biography of a People

Gerrit Brand, Hermann Giliomee Uit die argief 2016-06-16

"Een van die hoofmotiewe in my boek is die verskuiwende definiëring van oorlewing en die vrese dat die groep nie sou kon voortbestaan in die aangesig van dramatiese omwentelinge in die politiek nie."

Uit die argief: Agaat deur Marlene van Niekerk

Chris van der Merwe Uit die argief 2016-06-14

Agaat vra wel van die leser inspanning, 'n langdurige konsentrasie, maar dit is ryklik die moeite werd. Dit is 'n monumentale werk, 'n tour de force.

Trek vertel die stories wat ons moet deel

Johan Anker Uit die argief 2016-05-12

"In breë trekke handel Trek oor die gedwonge verskuiwing van die bruin mense uit die middedorp van Wellington gedurende die laat ’50’s en vroeë ’60’s van die vorige eeu. Dit bied egter ook ‘n breër kyk op die verskuiwings tussen plaas en dorp, en selfs, teen die einde van die teks, die verskuiwing na ander vastelande."

Uit die argief-onderhoud: Vrouespore deur my dorp, Winnie Rust

Winnie Rust, Naomi Meyer Uit die argief 2016-05-12

"Ja, my voedingsbron is my dorp, my area. Ek onderstreep wat die skrywer Amo Oz sê: 'The universe is where you are.' En daarmee hoop jy as skrywer om die lokale in die universele te anker."

Afrikaans se tong klap in Den Haag

Imke van Heerden Uit die argief 2016-03-15

Dis die fyn besonderhede wat ’n kultuurfees besonders maak. Imke van Heerden het vir LitNet foto's geneem by 2013 se Festival voor het Afrikaans.

Uit die argief: Toespraak deur Leon Rousseau by Human & Rousseau se vyftigste verjaarsdag

Leon Rousseau Uit die argief 2016-03-03

Uit LitNet se argief: "Human & Rousseau Uitgewers is vandeesmaand 50 jaar oud. Om iets van die firma se oorsprong te verstaan, is dit nodig om meer as 50 jaar in die verlede terug te flits, na 1956."

Book review: Go Set a Watchman by Harper Lee

Karina Magdalena Szczurek Uit die argief 2016-02-22

Harper Lee has died. Read the review of Go set a Watchman.

'n Resensie van Palindroom/Koesnaatjies met verwysing na Umberto Eco

Heilna du Plooy Uit die argief 2016-02-22

"Toe sy [Umberto Eco se] uitgewers vir hom gesê het dat lesers nie maklik verder as die eerste 100 bladsye van The name of the Rose gaan lees nie, was sy antwoord: 'Die lesers wat wel verder as 100 bladsye lees, is die lesers wat ek vir my boek wil hê.'"

Ronelda S Kamfer: Pijn is voor iedereen hetzelfde

Jooris van Hulle Uit die argief 2016-02-18

"Met haar bundel Noudat slapende honde (2008) werd de bruine Afrikaanse dichteres Ronelda S Kamfer in Zuid-Afrika ingehaald als de nieuwe sensatie. Haar poëzie werd al snel vergeleken met die van om Antjie Krog."

Uit die argief: Jan Rabie (1920-2001). Een persoonlijke herinnering

Jan Deloof Uit die argief 2016-02-18

"Jan Rabie! Die wou ik dolgraag zien en zijn boeken waren daar de rechtstreekse oorzaak van."

Top