Seminare en essays
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Die einde van die heelal
2023-06-16"Uiteindelik sal die heelal so ver weg dryf dat sterrestelsels nie meer kan vorm nie. Die laaste sterre sal sterf. Materie sal ingesuig word deur gravitasiekolke tot niks oor is nie. Lig en hitte sal verdwyn. Te donker vir energie."
Boeke en ouderdomsaanbevelings vir jou kind
2023-06-08"Daar is ’n behoefte by volwassenes, ouers, onderwysers, oumas, oupas en almal wat ’n kinderleser in hul lewe het om ’n aanduiding van kenners (uitgewers, skrywers en spesialiste op die gebied) te kry in verband met wat hulle vir hul kinders aanskaf sonder om self die teks te lees."
Die einde van Standaardafrikaans en begin van Algemene Afrikaans
2023-06-07"Herstandaardisering beteken nie daar word weggedoen met ’n standaard nie, sê Odendaal. 'Ons sê kom ons staan net krities teenoor hoe hierdie standaard wat ons vandag het, gevorm is. As ons voel daar is ’n skeefgetrekte beeld, wil ons graag hê dat meer gemeenskappe inspraak sal hê om ook ander woorde en variëteite in te sluit as deel van die standaard.'"
Waarom Wolraad Woltemade as held vereer moet word
2023-06-05"Suid-Afrika het nou helde soos Wolraad Woltemade nodig om ons te red uit die put van politieke korrektheid, van werkloosheid, beurtkrag, misdaad, ekonomiese insinking, swak gesondheidsdiens, swak onderwys, swak polisiëring en vele ander wat dringend aandag moet geniet. Dit moet nou die prioriteit wees. Nie kleinlike politiekery wat verder bydra tot ons onbenydenswaardige posisie nie."
Kunsmatige Intelligensie en die reg: Regspraak en opinies lê nog ver in die toekoms
2023-06-05"Wanneer ’n mens stilstaan en dooierus neem op enkele fasette van die regsberoep word dit vinnig duidelik dat ChatGPT nog nie so gevorderd is dat ons prokureurs die woestyn in kan jaag nie."
Rusland-Afrika-verhoudinge en die opkoms van ’n nuwe wêreldorde
2023-06-01"Die rol van Afrika in internasionale politiek is aan die toeneem. Een van die grootmoondhede wat Afrika se groei met verwagtinge dophou, is Rusland. ’n Belangrike rede vir Rusland se hernude belangstelling in Afrika is die soeke na voormalige Sowjettydperk-vennote en lande wat anti-imperialistiese en anti-Westerse beskouings het. Sulke vennote kan Rusland help om ’n nuwe wêreldorde te skep. Vanuit ’n historiese perspektief is dit eerstens nodig om te vas te stel hoekom Rusland in Afrika belangstel."
Africa Day: Nkosi sikelel’ iAfrika
2023-05-25"Lastly, I dream of an Africa that honours its own identity and looks after its cultural/historical heritage. Of a new African consciousness – not just in politics, but in a deeper worldview of environmental respect that arises from the philosophy of Ubuntu bethu, which we inherited from our forefathers and ancestors."
Republiek Natalia en Voortrekkerafrikaans 2
2023-05-24"Die doel van die projek is om die geskrifte van die land wat die Voortrekkers in besit geneem het en waarvan noukeurig boek gehou is, te ontsluit, te transkribeer en vir ondersoekers digitaal beskikbaar te stel."
Olumpia, setel van Zeus op die Peloponnees, deel I
2023-05-24"Kuns en kultuur het ook sy plek by die Spele by Olumpos gehad. Beeldhouers, digters, skilders en ander kunstenaars het ook by Olumpos kom saamtrek as dit die jaar van die Spele was." Gerrit van Wyk Kruger, aan wie die NP Van Wyk Louw-medalje deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns toegeken is, skryf oor die geskiedenis van die Olimpiese Spele.
Ghosting: In die vallei van doodgeswygdes
2023-05-24Sak die onbegryplike stilte oor jou toe? Iewers het jy te kort geskiet. Schalk Schoombie probeer ’n moderne gedragspatroon begryp.
The hype of federalism
2023-05-12"Only those with selfish private economic income would think that a federal arrangement of our provinces makes sense, when the majority of our provinces are poor and rural, without many economic prospects. The rest of us know the drab reality of how the majority of our people are dependent on the state for the bare minimum of their living income."
Afrika se rol in China se multilaterale strategie
2023-05-11"Vennootskappe met China beskerm Afrika-lande van Westerse sanksies, terwyl China in multilaterale organisasies ondersteun word."
Katte, ’n hupstoot vir jou gesondheid
2023-05-11"Daar is bevind dat ’n troeteldier 78% van die tyd die een sal wees wat ’n gesinslid verwelkom aan die einde van ’n dag, nie die eggenoot nie."
Federalisme: ’n oplossing vir Suid-Afrika?
2023-05-10"Daar moet egter harder daaraan gewerk word om die huidige staatsbestel te maak werk. Om ’n alternatiewe staatsbestel te predik is nie haalbaar nie."
The past is another empire: the coronation of King Charles on 6 May 2023
2023-05-04"Seventy years ago, as a boy of six, I attended the coronation of Queen Elizabeth II. And now, decades later, Charles is about to be crowned king, and his mother’s empire is long gone. There is an irony in this, and I wouldn’t be in his shoes for all the tea in China."
Vryheidsdag 2023: Die nuwe energie vir federalisme en selfregering
2023-04-26"Veral federalisme kry besondere aandag. Dit spreek boekdele van die veranderende politieke klimaat in Suid-Afrika, en veral van die ANC wat sy hegemonie oor konstitusionele denke soos hy dit in die 1990’s gevestig het, verloor het."
Vryheidsdag 2023: Is federalisme regtig die antwoord?
2023-04-26"Die praktiese politiek in die Wes-Kaap gaan nie oor federalisme, konfederalisme, selfbeskikking of afstigting nie. Dit gaan om oorlewing. Die grootste probleme, die ontsettende nood van byvoorbeeld die meeste Afrikaanssprekendes in die Wes-Kaap, is werklik eerstens finansieel en maatskaplik, nie staatkundig nie."
Om te herstandaardiseer of nie – kom ons dink sáám hieroor
2023-04-26"Ek wonder so dikwels hoekom ons so gereeld in Afrikaans standpunte inneem wat ver uitmekaar is, een waar min ruimte vir gesprek is, en een waar die kans op kompromisse skraal is. Dit skep nie die atmosfeer vir rasionele gesprekke nie en so beduiwel ons die verhoudinge nog verder in Afrikaanse geledere. En dit juis in die dae waarin ons saam in ’n span moet trek eerder as om mekaar oor alles te opponeer."
Albie Sachs ‒ ’n taaltestament? Oudregter van die Konstitusionele Hof Albie Sachs breek ’n lansie vir Afrikaans
2023-04-26"Sachs het verder die wens uitgespreek dat alle wit, bruin en Indiër-leerders die Afrikataal van hulle streek tot matriek moet leer om daarin te kan kommunikeer en dat dit ’n versuim van ons nuwe demokratiese stelsel is dat so ’n reëling nie gebiedend gemaak is nie."
Vryheidsdag 2023: Vryheid en ontnugtering
2023-04-25"Vryheid is soos onverdunde wyn: Wanneer dit in oormaat ingeneem word sonder inagneming van ander faktore, sonder ander substansies, raak mens gou dronk daarvan. Só dronk word mens daarvan dat jy nie besef dat slawerny, die teenpool van vryheid, konstant dreig nie."