PEN Afrikaans


penafrikaans300PEN Afrikaans is deur sy lidmaatskap van PEN die verteenwoordiger van sy lede en die Afrikaanse skrywersgemeenskap in ’n internasionale verband. Kontakadres: penafrikaans@gmail.com

 

PEN Afrikaans Vertaalfonds: Reglement

Rules and regulations for the PEN Afrikaans Translation Fund

Teken in vir PEN Afrikaans se gratis nuusbrief

*noodsaaklik

PEN Afrikaans-nuusbrief: Februarie 2020

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2020-02-13

Lees PEN Afrikaans se Februarie 2020-nuusbrief hier.

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2020

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2020-02-07

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is.

Pasella! Lekker leesstof uit Taalgenoot se Lente 2019-uitgawe

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2020-01-22

Baie dankie aan die Taalgenoot-redaksie wat dit vir PEN Afrikaans moontlik maak om die taal- en boekverwante inhoud uit dié kwartaallikse tydskrif se Lente 2019-uitgawe hier te deel.

Persvrystelling: Afrikaanse skrywers uitgenooi vir maand se skrywersverblyf

LitNet PEN Afrikaans 2020-01-14

Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans nooi vanjaar weer alle opbetaalde lede van PEN Afrikaans uit om aansoek te doen vir die verblyfsprogram wat in die Stigting se Paulet Huis op Somerset-Oos in die Oos-Kaap aangebied word.

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Desember 2019

LitNet PEN Afrikaans 2020-01-10

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is.

PEN Afrikaans-nuusbrief: Desember 2019

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-12-19

Lees PEN Afrikaans se Desember 2019-nuusbrief hier. 

PEN Afrikaans: Die wêreld van die skrywer – Eben Venter

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-12-19

In hierdie artikel beantwoord bekroonde skrywer, Eben Venter, die vraag: het Afrikaans die seggingskrag om seksuele ervarings te dra? 

PEN Afrikaans: resensies en boekgesprekke in November 2019

LitNet PEN Afrikaans 2019-12-11

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is.

PEN Afrikaans-nuusbrief: November 2019

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-12-09

Lees PEN Afrikaans se November-nuusbrief hier. 

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Oktober 2019

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-11-12

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. 

Onderhoud met Catrina Wessels oor PEN Afrikaans

Remona Voges, Catrina Wessels Onderhoude 2019-10-29

"Ons sal ons bes doen om skrywers se stem te laat hoor waar nodig, ’n bydrae te lewer tot die bevordering van die Afrikaanse woordkuns en diensbaar teenoor ons lede te wees."

PEN Afrikaans-nuusbrief: Oktober 2019

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-10-15

Lees PEN Afrikaans se Oktober-nuusbrief hier. 

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in September 2019 

LitNet PEN Afrikaans 2019-10-09

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. 

PEN Afrikaans-nuusbrief: September 2019

LitNet PEN Afrikaans 2019-09-27

Lees PEN Afrikaans se September-nuusbrief hier.

PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2019: Notule

LitNet PEN Afrikaans 2019-09-27

PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 14 September plaasgevind. Hier is die notule. 

PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2019: Voorsittersverslag

LitNet PEN Afrikaans 2019-09-27

PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 14 September 2019 in die Wellington-biblioteek plaasgevind. Lees die voorsittersverslag hier.

PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2019: Bestuurdersverslag

LitNet PEN Afrikaans 2019-09-27

PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 14 September 2019 in die Wellington-biblioteek plaasgevind. Lees die bestuurdersverslag hier.

Tuin van Digters 2019 – video: Verse oor huis en taal

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2019-09-19

Frieda van den Heever gesels met Danie Marais, Dianna Ferrus, Jolyn Phillips en Daniel Hugo oor die temas "huis" en "taal" in hulle digwerk, asook die invloed van vertaling daarop.

Artikels en resensies uit Taalgenoot se Herfs 2019-uitgawe

LitNet PEN Afrikaans 2019-09-10

Te danke aan die Taalgenoot-redaksie kan PEN Afrikaans die taal- en boekverwante inhoud uit dié kwartaallikse tydskrif se Herfs 2019-uitgawe hier deel.

PEN Afrikaans: Die wêreld van die skrywer – Henning Pieterse

Henning Pieterse PEN Afrikaans 2019-09-06

"Die wêreld van die skrywer” is PEN Afrikaans se artikelreeks waarin skrywers uitbrei oor temas wat met die praktyk van skryf te doen het. Die bekroonde digter, vertaler en letterkundige Henning Pieterse, is in hierdie artikel aan die woord. 

Top