Die Afrikaanse Taalraad-portaal

Vyf vrae aan Nelmari Kemp en Niel le Roux oor die SBA

Remona Voges, Nelmari Kemp, Niel le Roux Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-10-25

"Die SBA se missie is om geletterdheid deur Afrikaans te ontwikkel en terselfdertyd respek vir Afrikaans te bewerkstellig."

Bring terug die goeie ou dae

Merlyn van der Rheede Menings 2019-10-23

"Waar is die goeie ou dae waar jy die telefoon opgetel het om lang gesprekke met familie en vriende te hê om oor hul wel en wee uit te vind of om iemand met sy of haar verjaardag geluk te wens?"

Mediaverklaring (Afrikaanse Taalraad): Die debat in die parlement oor Erfenisdag

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-09-23

Die ATR verwelkom die robuuste debat verlede week Donderdag in die parlement oor Erfenisdag en die rol van inheemse tale en kultuur in die Suid-Afrikaanse samelewing. Dit is verblydend dat Afrikaans asook ander inheemse tale op dié vlak beredeneer word, het die ATR in ’n verklaring gesê. 

Towards the fullness of the Afrikaans language

Hein Willemse Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-08-28

"Afrikaans was forged in the mouths of all those who lived at the Cape and beyond. It is in this Creole that we hear the remnants of the slaves’ foreign tongues, and the traces of their experiences."

Op weg na die volheid van die Afrikaanse taal

Hein Willemse Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-08-28

"Afrikaans is gevorm in die monde van al diegene wat aan die Kaap en in die binneland gebly het. Dit is in hierdie kreooltaal dat ons die oorblyfsels van die slawe se vreemde tale hoor, en die spore van hul ervarings."

Herstandaardisering van Afrikaans: die tameletjie en uitdaging van opsies en besluite

Andre Gouws Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-08-21

"Die suksesvolle toekoms van die herstandaardisering van Afrikaans lê in versoening van variëteitgemeenskappe van Afrikaans en samewerking tussen taalorganisasies, taalliggame en universiteitsdepartemente."

Vrouedag 2019: Wees getrou aan jouself

Merlyn van der Rheede Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-08-06

"Hierdie maand vier ons alle aspekte van vrouwees en wil ons hulde bring aan vroue, ongeag hul klas of ras, wat ongesiens dag na dag hul taak onvermoeid vervul."

Persverklaring: Afrikaans as geloofstaal in die kollig

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-06-20

"Die algemene gevoel onder die deelnemers was dat Afrikaans as sulks nie ʼn probleem is nie, maar dat toenemende verengelsing van die gemeenskap en gemeentes wel tot spanning oor taal binne kerkverband kan lei." 

Afrikaanse Taalraad trek jeugdiges saam in Jeugmaand

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-06-20

"Die leerders is geïnspireer om Afrikaans te koester as deel van hul identiteit en erfenis, hulle daarin uit te leef en nie skaam te wees oor die soort Afrikaans wat hulle praat nie."

Die gaping tussen ryk en arm word word vergroot deur ’n eentalige bestel op alle landsburgers af te dwing

Merlyn van der Rheede Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-06-04

"’n Groot ophef word gemaak van dekolonisering, maar alles word voor die voet verengels, asof Engels nie ’n koloniale taal is nie."

Ontwikkeling van ons inheemse tale is sentraal tot sosiale samehorigheid

Conrad Steenkamp, Ria Olivier Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-03-27

President Ramaphosa se toespraak by Sharpeville op Menseregtedag bevat heelwat waaroor taalmense gelukkig kan wees, hoewel dit mens in sekere opsigte ook met gemengde gevoelens - en met vrae - laat.

Loodsing van die Aksieforum vir Inheemse Tale

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-02-27

Die Aksieforum vir Inheemse Tale (Indigenous Languages Action Forum - ILAF) is die afgelope naweek in Boksburg geloods. Hierdie alliansie van sowat 30 taalpraktisyns en verteenwoordigers van etlike NRO’s het UNESCO se Aksieplan vir die Jaar van Inheemse Tale amptelik onderskryf, en wil ’n gesamentlike veldtog ter bevordering en ondersteuning van die inheemse tale en meertaligheid in verskeie sektore loods.

Persverklaring: Tito se twiet oor Tukkies is in die kol

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-01-28

"Die Afrikaanse Taalraad (ATR) verwelkom die minister van finansies, Tito Mboweni, se Twitterkommentaar oor die afskaffing van Afrikaans by die Universiteit van Pretoria. Die Taalraad veroordeel insgelyks die uitrangering van Afrikaans as onderrigtaal aan die UP, want in effek lui dit die doodsklok vir alle ander Suid-Afrikaanse tale om tot onderrigtaalstatus uitgebou te word."

Rolspelers in die onderwys in gesprek: ’n Uiters suksesvolle nasionale beraad

David C Jantjies, Izak de Vries Skole 2018-11-29

"Die Afrikaanse Taalraad (ATR) het op 9 en 10 November 2018 verskeie rolspelers in die onderwys genooi om te besin oor maniere om saam te werk en nie onnodig te dupliseer nie."

Reaksie van die Afrikaanse Taalraad op die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg | Response of the Afrikaanse Taalraad to the Copyright Amendment Bill

LitNet Kopiereg-wetsontwerp 2018-11-28

"Die grootste onbedoelde gevolg van die Wysigingswet – net om dit duidelik te stel – is kulturele vernietiging. Engelse hegemonie sal weereens in alle sektore bevorder word – ten koste van ons inheemse kulture en tale, Afrikaans inkluis."

Persverklaring: Kokertoekennings van die Afrikaanse Taalraad, 2018

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2018-11-28

Sewe Kokertoekennings is in Pretoria by die sesde Kokerfunksie van die Afrikaanse Taalraad (ATR) uitgedeel. Die toekennings word jaarliks gedoen aan mense uit alle agtergronde wat Afrikaans in verskeie taalfunksies aktief bevorder, beskerm of die sprekers deur Afrikaans bemagtig.

Persverklaring: Die Afrikaanse Taalraad se standpunt oor die SAIGR se nuwe taalbeleid

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2018-11-15

"Die Afrikaanse Taalraad (ATR) beskou SAIGR (Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters) se besluit om die tale wat vir hul kwalifiserende eksamens gebruik kan word tot  Engels te beperk, as ’n groot fout. Ons glo dat hierdie nie ’n ingeligte besluit is nie en dat dit op gebrekkige argumente gebaseer is."

Herkomsseminaar: Afrikaans sonder grense

Hans du Plessis Seminare en essays 2018-11-06

"Op grond hiervan is Afrikaans ’n inheemse taal, een van die tale van Afrika. Afrikaans is van die begin af ’n kontinuum van aanleerdersvariëteite ..."

Persvrystelling: Afrikaans se wortels bekyk

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2018-10-02

"Die Afrikaanse Taalraad (ATR), die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) en die Erfenisstigting bespreek gedurende hul herkomsseminaar op 20 Oktober die wording en vestiging van Afrikaans as volwaardige inheemse taal."

Om ’n bietjie oor erfenis te besin

SZ Minnaar Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2018-09-25

"Vir my is die antwoord om te leer uit die foute van ons voorgangers. Net soos die gevolge van hulle dade vandag se erfenis geword het, sal ons huidige dade gevolglik môre se erfenis word. Hier moet ons nie alleenlik aan onsself dink nie, maar ook aan die toekomstige generasies van Afrikaanssprekendes."

Top