Slypskole

Nuwe skryfwerk | New writing > Skryfsake | Writing matters > Skryfskole

Gepubliseerde skrywers help aspriant-skrywers om aan hul skryfwerk te skaaf deur kritiek te lewer op werk wat voorgelê word.

BSV-slypskoolaanbieding 2016 – met Joan Hambidge

Corlietha Swart Slypskole 2016-09-20

"'n Onvergeetlike slypskool!"

Herfsskool weer met trots in 2016 aangebied

LitNet ATKV-Portaal 2015-12-23

Die jaarlikse Herfsskool vir skrywers word vanjaar weer deur die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit aangebied en bekendes uit die skryfwêreld sal as aanbieders optree.

Skrywerswerkswinkels – nog net 'n paar sitplekke oor

LitNet Slypskole 2015-11-02

Die romanwerkswinkel wat deur Ingrid Winterbach aangebied gaan word, is reeds vol. Voornemende deelnemers sal moet spring om vir die ander drie werkswinkels in te skryf.

Sanlam | LitNet-poësieslypskool by die US Woordfees 2015

Mellet Moll Akademies en skole 2015-03-11

 Mellet Moll beskryf dié dag as een van "slypstene en woordsmede". Naomi Bruwer deel haar foto's.

ATKV-skryfskool vir skrywers van romantiese fiksie

2014-07-28

Die ATKV-skryfskool van die Noordwes-Universiteit, in samewerking met liefdesverhaaluitgewers soos LAPA en NB, bied van Donderdag 4 tot Saterdag 6 September 2014 ’n slypskool in die skryf van liefdesverhale aan.

"Wil jy dans, Daleen?" deur Helena le Roux

Helena le Roux 2014-07-23

Tydens die US Woordfees 2014 is die suksesvolle Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool aangebied. LitNet plaas ’n verhaal van een van die deelnemers aan die slypskool: "Wil jy dans, Daleen?" deur Helena le Roux.

US Woordfees 2014: Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool (Deel III)

Elize Parker 2014-06-04

Hier is Deel III van 'n tydskrifverhaalslypskool-reeks: Elize Parker gee wenke om tydskrifverhale te skryf. 

"Plasentaput" deur Renée du Toit

Renée du Toit Academic research 2014-05-19

LitNet plaas verhale wat voorgelê is as deel van die tydskrifverhaalslypskool wat vanjaar in samewerking met Sanlam by die US Woordfees aangebied is.

"Matriekfoto" deur Hannes Nel

Hannes Nel 2014-05-12

"Ek was sowat 43 jaar gelede hier in matriek en het gewonder of julle nie dalk nog ’n jaarboek vir 1969 het nie."

US Woordfees 2014: Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool (Deel II)

Alta Cloete 2014-04-17

"Begin solank met ’n nuwe verhaal of bring jou leeswerk op datum." Lees nog wenke van Alta Cloete om 'n tydskrifverhaal te skryf.

Herfsskool vir opkomende skrywers aan die NWU aangebied

Bernard Odendaal 2014-04-16

Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universteit se jaarlikse vlagskipkursus is van 24 tot 28 Maart 2014 te Potchefstroom aangebied. Kyk wie was daar!

US Woordfees 2014: Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool (Deel I)

Corlia Fourie 2014-04-09

Hier is Deel I van 'n tydskrifverhaalslypskool-reeks: Corlia Fourie gee wenke om tydskrifverhale te skryf.

Suidoosterfees 2014: Gratis radiodrama-slypskool in samewerking met RSG

2014-01-17

’n Radiodrama-slypskool word twee maal in samewerking met RSG gratis by die Suidoosterfees 2014 aangebied. Die datums en tye wanneer dié uitmuntende geleenthede bestaan, is Vrydag 31 Januarie 12.30-14.00 en op dieselfde dag weer 15.00-16.30 by die Kunstekaap.

US Woordfees 2014: Sanlam | LitNet Storie-slypskool

2014-01-15

Hoe betower jy met jou verhaal vir ’n tydskrif sodat lesers dit wil lees, verhaleredakteurs dit wil publiseer en jy geld daarmee kan verdien? Skryf in vir hierdie skryfskool by die US Woordfees 2014 en kom leer by die meesters!

Finale weergawe: Die lewe van

Megan Janse van Rensburg 2013-12-02

 

Finale weergawe: Penwedloop

Megan Janse van Rensburg 2013-12-02

 Die finale weergawe van Megan se gedig, "Penwedloop".

Finale weergawe: Habitat (Voorheen "v")

Emlyn Allwright 2013-12-02

 Die finale weergawe van Emlyn se gedig, "Habitat".

Finale weergawe: Uitlander (Voorheen "iv")

Emlyn Allwright 2013-12-02

 Die finale weergawe van Emlyn se gedig "Uitlander".

Finale weergawe: Behoefte aan aanvaarding

Rynie Olivier 2013-12-02

 Die finale weergawe van Rynie se gedig "Behoefte aan aanvaarding"

Finale weergawe: Openbaring van liefde

Rynie Olivier 2013-12-02

 Die finale weergawe van Rynie se gedig "Openbaring van liefde".

Top