Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en artikels hier, asook raad en nuus oor allerlei skryfsake. Stuur jou voorlegging vir keuring aan skryfwerk@litnet.co.za.

Read original short stories, poetry, lyrics and journalism here, as well as advice and news about all writing matters. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

pik pik pik

Ida van Dyk 2006-10-03 [vir emma: sy word by ‘n inrigting vir blindes in umtata versorg] met jou geboortehet ek 'n vrolike geel emmerby joe se spaza shop gekoopwant my hart was geelemma sou jou naam weesjou pa het gesêas hy soggens sak om goudin ander ...

"Central-Wasche, Kolmanskop"

Joan Hambidge Poësie 2006-10-02

Die rooi duine skuif
gister se pyn en verlange wég

Sophia Loren

Joan Hambidge 2006-09-29

Gedagtes van ’n moonchild …

Louinne Loena 2006-09-29 Sy dink baie aande so, die meisie met die naam,Ek klop aan haar deur en sien haar in die kamer staan ...Soggens in die spieël plak sy pleisters op gesonde wonde, en ontsmet hulle daarna. Van die skeefgeid in haar agterplaas het net stippellyne ...

VraNet: Jo Viljoen vra Marita van der Vyver

Jo Viljoen, Marita van der Vyver 2006-09-28 Marita van der Vyverbeantwoord Jo Viljoen se vrae omtrent die skryfproses Deelnemer Veteraan Jo Viljoen neem deelaan dieSanlam/LitNet prosa aanlynskryfskool, SkryfNet XI. -> Marita van der Vyver ...

Mont du Toit Wynkwatryn: Johann Lodewyk Marais

Johann Lodewyk Marais 2006-09-19 Ou Wyn In ’n welbedagte bottel rooiwyn op die tafel het skoon sonlig verskyn, want in elke druppel uit dié wingerd loop ’n geheime Bolandse tydlyn.

Mont du Toit Wynkwatryn: Marius Crous

Marius Crous 2006-09-19 Jou mond is ’n glas vol wyn Waaruit ek graag wil drink Dus kantel jou kop en klink Op druif en drif se samesyn

Mont du Toit Wynkwatryn: Zandra Bezuidenhout

Zandra Bezuidenhout 2006-09-19 Kelderkwatryn Mens sou oor wyn kon liries raakter wille van die hart se saak.Of jy kan hoenderkop kwatryne maakoor dop en druif en hoe dit smaak.

Mont du Toit Wynkwatryn: Fanus Rautenbach

Fanus Rautenbach 2006-09-18 Fanus Rautenbach skryf 'n wynkwatryn

ABSA Ketting: Johann Lodewyk Marais gesels met Alexander Strachan

Johann Lodewyk Marais, Johann Lodewyk Marais, Alexander Strachan 2006-09-09 1.Jy bly nou die afgelope twee jaar permanent in Milnerstraat op Harrismith. Hoe het dit gekom dat jy jou daar gaan vestig het? Ek en my broer Johannes het dit drie jaar gelede reggekry om my oupa se familieplaas terug te koop. Op daardie ...

Die Profeet - fragmente

Johann P Boshoff 2006-08-28 IIn ongereelde nagtelike besoek,immergroen soos eerste liefde,kom jare later tog jy na myen ruimskoots wys jy huis. Van vertrek na volgende vertrekherinner jy my om te blaai,te lees aan die vermaning aan my,neerskrywer van profeetwoorde. Soek jy, ...

Palinodes

Johann de Lange 2006-08-10 1Miskien sal ek jou woorde prys& dikwels aan jou dink& selfs op 'n aand'n eensaam glasie op jou drink: dié kon jy deur baie donker nagte:die dieplood van die denke sinktot waar die woord nie reik,af in die suisswart waar niks ...

Bolandse tafereel: laatmiddag

Johann de Lange 2006-08-10 Vredenheim, 13 November 2004 Wie hier kom uitvlug soekvan voorstedelike narkosemigreer tussen wingerdheuwels& gewelhekke tot by die gekosekuierplek: Vredenheim, wynplaas & kunsmatige Eden:‘n sebra riffel nader,impressionistiese ...

Herme

Johann de Lange 2006-08-10 Haaiklip, Port Elizabeth, Sondag, 16 Augustus 1998 Ek beur in teen ‘n ysige wind-winter, my tepels & sinne op-geprik. Verskuild onder die esplanade‘n ou seebonk met drie brakkewat homself opvryf deur dik verweerde ...

Vir Christof

Johann de Lange 2006-08-10 So lank as wat die vuurvliegaan die perskeboom hang& die plaasdam saans sterrein sy stil meniskus vang so lank as wat woordeby die volmaan liegsal my hart oor boordeop die aandwind na jou vlieg

Polshorlosie

Johann de Lange 2006-08-10 vir Joan Meer as twee dekades al konstant'n faset van my daaglikse bestaansoos die polshorlosie wat jy my klok-slag gee as geskenk, onontwrig- baar soos 'n silwer hart wat klopwaar tyd soos bloed verdig -in die nag by vol- of donkermaandigby ...

Kinderspeletjies

Louis Esterhuizen 2006-08-10 Ons speel cowboys & crooks tussen tuinein agterstrate deur en die Young Americans en die Bad Boys skiet mekaar satin die doodloopstrate van Mitchellsplein Ons speel aaispaai en skiet klapperster viering van daardie vent Guy Fawkesen karre word ...

Waterbergstraat

Louis Esterhuizen 2006-08-10 Die papawer val deurmekaarraak ’n uitmekaar papawersowaar In die maer strate van Heideveldop ’n middag só gewoon, lê Ma-Davidsin die kamer ’n wyle en rus terwyl buite haar dogters traag hul bal heen-en-weer speel deur ...

Loop en val

Louis Esterhuizen 2006-08-10 (By aanhoor van Matthews Motshwarateu se dood) Wie sou ooit kon dinkdat dit só sou wees? Jy wat sóveel rondtesom die baan triomfantlik kon loopen valongemaklik, die komiek van totale toewyding —Wie sou ooit die afloop van jou ...

Stellenbosch

Louis Esterhuizen 2006-08-10 (Na ’n idee van Henrik Nordbrandt) Ek droom van ’n murgwit dorpietrouens, dit is geen droom nie Die berghang is groen weefseloopgekam deur repe wingerd In die boord is daar ’n lang huis met my vrou wat oopdeur wag Ek droom ...
Top