Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en artikels hier, asook raad en nuus oor allerlei skryfsake.

Read original short stories, poetry, lyrics and journalism here, as well as advice and news about all writing matters.

Die geboorte van Jesus

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2016-12-12

"Toe die engele vedwyn het en trug innie hiemel in gegan het, het die skaapwagters vi mekaa gesê, 'Kom ôs gan Betlehem toe en gan kykie ding wat gebeerit, wat die Jirre vi ôs van gesê het.' Toe is hulle hastig daa weg uitie veld uit, en gan kry toe vi Maria en Josef, en die babaseuntjie wat innie krip lê."

Nelspruit

Elna van Niekerk Poësie 2016-12-12

"Nelspruit is nie meer
in die grotte
en diere
en die avo’s en mango’s ..."

Tarentaal

Elna van Niekerk Poësie 2016-12-12

"as daar ’n tarentaalveertjie in my tuin is
moes daar ’n tarentaal gewees het"

Ter vye van oorlewing

Gideon C du Toit Poësie 2016-12-09

"Met die draai van die seisoen
het die boom begin bot"

Beloofde land

Vincent Oliphant Poësie 2016-12-09

"Toe het hy ’n oomblik weggekyk
en sy leiers het hom verlaat"

Die werker

Vincent Oliphant Poësie 2016-12-09

"Met sy kosblik soos ’n Bybel onder sy arm
wag die werker in die oggendskemer"

die skedel breek oop

Susanne Pike Poësie 2016-12-09

"die skedel breek oop
die nasie lag"

Maria gaan kuier by Elisabet en Sagaria se loflied

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2016-12-06

"44 Toe ek jou stem in my ore hoo, toe skop die kind met heppiness hie binne in my. 45 Geseënd is sy wie gloe dat die Jirre sal doen wat Hy gesê het!"

Waanwêreld

Rozaan de Wet Fiksie 2016-12-06

“Wanneer mens iets of iemand so gewoond raak asof dit ’n ledemaat van jou is – ’n ekstra arm wat langs jou swaai – vind jy dit nie vreemd nie.”

Oom Thysie is beswaard

Jan du Toit Fiksie 2016-12-02

"Pa sê oom Thysie praat met homself omdat hy op ons dorp niemand kry wat slim genoeg is met wie hy kan praat nie."

Jirre, seën vi Afrika

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2016-12-01

"Jirre, seёn vi Afrika
Mag haa gies hoeg op styg"

Die Geboorte van Johannes die Doper wôt voospel

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2016-12-01

"But die engel het hom gesê, 'Niee, djy hoefie bang te wiesie, wan jou gebed was gehoor. Jou vrou, Elisabet, sal vi jou ’n seun gie, en djy moet sy naam Johannes gie.'"

Op hierdie mense en dinge, dan

Jaco Fouché Poësie 2016-11-28

"Op die deurnaggeselser, die slow dancer met die jean wat afsak, die gapende kroegmeisie."

Vir ’n sterfling

Jaco Fouché Poësie 2016-11-28

"Nou aan die einde van ’n lewe
vol swoeg en sonde
moet jy die drumpel oorsteek ..."

I thought it was you

Sue Woodward New writing 2016-11-25

"... my eyes were tired
from the glare of dark men"

screensaver

Sue Woodward New writing 2016-11-25

"I choose a leatherback
with whimsical face
and remember
that turtles are our myth"

under the bridge

Sue Woodward New writing 2016-11-25

"and the footsteps of the people with jobs
hurrying past the sleepers"

Stofvinger

Klaas Welkom Fiksie 2016-11-24

"My naam is Klaas. My pa het ons huis met ’n ysterhand regeer, my ma was ’n fyn skraal vroutjie en stil van geaardheid. Ek kon nie skoolgaan nie. Ek is op 7-jarige ouderdom ’n skaapwagter."

11 Kwatryne deur Johann de Lange

Johann de Lange Poësie 2016-11-23

"Drie dik polieste dromend op ’n ry,
’n vierde het elders sitplek gekry:
soos die Butcher Boys van Alexander
is elk vlesig deur sy droom verander."

’n Kissie as

Johann de Lange Poësie 2016-11-23

"op ’n reëngrys dag moet jy
kaalvoet die water in by Drieankerbaai"

Top