Drama

Lees ’n verskeidenheid teatertekste hier.
Read a variety of drama scripts here.

LitNet-spens: Diep, donker en dodelik

LitNet Drama 2009-02-04

’n Speurder ondersoek die onnatuurlike dood van ’n ongewilde en buffelagtige mynvoorman tydens ’n  ondergrondse drukbars. Die toneel ontvou met terugflitse na die myn voor, tydens en na die drukbars.

LitNet-spens: Die elmboog lig ... die hand

Albert Maritz Drama 2009-01-30

’n Produksie gemik as teenvoeter vir geweld teen vroue.

LitNet-spens: Aspoestertjie

LitNet Drama 2009-01-16

Aspoesterjie is soos die tradisionele Aspoesterjie, maar net modern en snaaks.

LitNet-spens: Skerp kloue van bloed

Albert Maritz Drama 2009-01-16

’n Stuk vir die tyd waarin ons leef –
of is dit alle tye

LitNet-spens: Vat Vyf – ’n Voorstedelike Sprokie

LitNet Drama 2009-01-13

Die universiteitstudent, dogter van ’n hiper-streng pa, neem deel aan ’n skoonheidskompetisie en wen.  Sy sit met die dilemma om ’n kêrel te kry om saam te gaan om haar eerste prys te gaan benut.

LitNet-spens: Korrupsie

LitNet Drama 2009-01-07

Korrupsie is satire. Dit speel in Italië af. Dit gaan oor al die korrupsie wat in die regering aangaan.

LitNet-spens: Wys my joune

LitNet Drama 2008-11-27

Dis ’n klug wat in Good afspeel in die Woonstel van Sarie De Lange oor ’n lang Vrydagaand wanneer ’n pasgetroude polisie-inspektrise probeer om ontslae te raak van haar man, met die hulp van haar vriend, Lukas.

LitNet-spens: Operasie Spookasem

LitNet Drama 2008-11-14

Toekomsdrama met intelligensie-agtergrond wat afspeel by die SA Ambassade in Manilla.

LitNet-spens: Oppie eiland

LitNet Drama 2008-11-14

Neels, middeljarige alleenloper, word deur die engel, Morax, versoek om die anti christ uit te roei.

LitNet-spens: Die spooklig

Malene Breytenbach Drama 2008-11-14

Op ’n plaas in Mpumalanga waar daar elke aand ’n rooi lig in die verte verskyn, word die huismense wat besoekers het, aangeval deur ’n voormalige plaaswerker wat hulle gyselaar hou en terroriseer.

LitNet-spens: Die vlugtelinge

Malene Breytenbach Drama 2008-11-14

’n Gesin in Harare, Zimbabwe, word verplig om te vlug. Die man is ’n onderwyser wat by die skool aangeval is omdat hy ’n seun van ’n MDC-lid gered het van ’n groep ZANU-jeugdiges.

LitNet-spens: Waar daar ’n sprokie trek, is daar ’n muurtjie

LitNet Drama 2008-11-11

Blyspel/klug wat drie sprokie-karakters, die antieke Vlieënde Hollander, Apartheidsjare se Rip van Winkel en 'n moderne Antjie Somers byeen bring in die Nuwe Suid-Afrika.

LitNet-spens: Die Stanford-storie

LitNet Drama 2008-11-11

Historiese drama wat die tragiese gebeure wat Sir Robert Stanford binne enkele jare van ’n oorlogsheld na ’n verfoeide en bankrot boer geneem het, probeer weergee.

LitNet-spens: Eersteprys is ’n bruid

LitNet Drama 2008-11-11

Historiese blyspel wat op geestige wyse die spot dryf met die miskenning van vroueregte in Suid-Afrika (Overberg, negentiende eeu).

LitNet-spens: Lekker is 'n vinger lank

LitNet Drama 2007-07-02

Vier uiteenlopende karakters ('n geleerde oom uit Pretoria, 'n gay kêreltjie uit Sandton, 'n AWB-boer uit Ventersdorp en 'n tert uit Bloemfontein) beland saam by Petrus se poort.

LitNet-spens: Septemberreën

LitNet Drama 2004-04-09

Vier persone daal met 'n hysbak die aarde in. Elkeen het sy eie siening van wat besig is om te gebeur en wat aan die einde gaan gebeur.

Top