Drama

Lees ’n verskeidenheid teatertekste hier.
Read a variety of drama scripts here.

LitNet-spens: Monoloog uit Diepe grond (Soekie)

LitNet Drama 2010-04-09

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

LitNet-spens: Monoloog uit Begrawe die dooies

LitNet Drama 2010-03-31

Hierdie stuk speel af gedurende die Eerste Wêreldoorlog. Op die verhoog is ses grafte waarin die ses lyke regop staan en weier dat hulle begrawe word.

LitNet-spens: Monoloog uit Antigone

LitNet Drama 2010-03-24

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

LitNet-spens: Monoloog uit Koning Eenoog / Nie vir geleerdes (Bokkh)

LitNet Drama 2010-03-18

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

LitNet-spens: Die skildery

LitNet Drama 2010-01-14

’n Les in dankbaarheid

LitNet-spens: ketjap

LitNet Drama 2010-01-05

’n Verhoogdrama

LitNet-spens: Die man uit een stuk

LitNet Drama 2010-01-05

Drie beteuterde ou mans in ’n wanhopige poging om hul bankrot maatskappy te red. Wrang, swart slot.

LitNet-spens: Limericke sonder brieke

Nico Luwes Drama 2009-09-23

’n Komiese voordragkonsert oor die geskiedenes van ons land met Maestro as sirkusmeester en spelers wat ’n aksiebelaaide konsert in die vorm van limericke deur Philip de Vos en Nico Luwes onderneem om uit te vind hoekom ons is soos ons is - nie lekker nie!

LitNet-spens: Dogters van Zeus

Louise Prinsloo Drama 2009-09-23

Die lewe van ’n vrou is verwikkeld met die wispelturigheid van die godinne.

LitNet-spens: Die wortel van alle kwaad

Hans Pienaar Drama 2009-09-11

Vier mans ontmoet in die saal vir prostaatoperasies in ’n hospitaal, elkeen met sy eie geheime.

LitNet-spens: Waaihoek se Vinkel en Koljander

Nico Luwes Drama 2009-08-21

Waaihoek is ’n multikulturele musikale klug met sang en dans, geskryf met die doel om soveel moontlike geleenthede te skep aan plaaslike toneelspelers, dansers en musikante om hulle talente te ontwikkel.

Litnet-spens: Maaltyd vir een

Nico Luwes Drama 2009-08-20

Die bekende Dinner for one in Afrikaans vertaal.

LitNet-spens: Sofia word wakker

LitNet Drama 2009-07-31

’n Prostituut en dwelmverslaafde tel ’n kliënt op wat haar wil uitvat vir ’n melkskommel, maar sy kry meer as wat sy verwag.

LitNet-spens: Knorries en die krisis / Crisis in Golden Years

Nico Luwes Drama 2009-07-23

Dit is 10 uur die oggend in Huis Soeterjare, ’n aftree-oord êrens op die platteland.

LitNet-spens: Zollie / Zolly

Nico Luwes Drama 2009-07-09

’n Kinderlose Griekse egpaar besit ’n kafee. Twee groepe straatkinders probeer oorleef. Zollie het potensiaal en mev Georgio wil hom rehabiliteer. Konflik tussen die groepe lei tot die dood van Snoekie.

LitNet-spens: ’n Loopsopie op die pad na Damaskus

Temple Hauptfleisch Drama 2009-04-01

’n Tweetalige bespiegeling oor taal en identiteit, gebaseer op ’n denkebeeldige (maar moontlike) ontmoeting tussen die bejaarde Samuel Clemens (Mark Twain) en die jong CJ Langehoven, tydens Clemens se besoek in Suid-Afrika in 1896 – en die gevolge daarvan.

LitNet-spens: Van Wyk Louw en die meisies

Albert Maritz Drama 2009-02-27

Dokumentêre drama oor die lewe van NP van Wyk Louw, gebaseer op ’n boek van JC Steyn.

LitNet-spens: Doodstil

LitNet Drama 2009-02-20

’n Drama oor die dooies vir dié wat lewe

LitNet-spens: How I met your mother

LitNet Drama 2009-02-04

Dit is al die Amerikaanse reekse in een. Daar is ook snaakse advertensies in. Dit is kort en snaaks.

LitNet-spens: Diep, donker en dodelik

LitNet Drama 2009-02-04

’n Speurder ondersoek die onnatuurlike dood van ’n ongewilde en buffelagtige mynvoorman tydens ’n  ondergrondse drukbars. Die toneel ontvou met terugflitse na die myn voor, tydens en na die drukbars.

Top