Seminare en essays
Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Onderhoudend: Ilse Feinauer en Elzet Kirsten
2014-05-21 "As die Engels alleen gelees word, omdat dit 'uit die Afrikaans gespruit' het, sal dit soms dalk wees soos om na ’n driedimensionele film te kyk sonder ’n 3D-bril, maar daar is steeds baie uit die bundel te put as slegs een taal in ag geneem word."C Louis Leipoldt’s orientation
2014-05-12 There has been speculation over the decades about the sexual orientation of the Afrikaans poet C Louis Leipoldt.Uit die argief: WKOD loods proefprojek om meertaligheid in laerskole te bevorder
2014-05-12Tien Kaapse skole het vanjaar begin om isiXhosa-lesse vir graad 1’s aan te bied as deel van ’n proefprojek om meertaligheid in Wes-Kaapse laerskole te bevorder.
Afrikaans se taalvariasiespore
2014-05-08 "Afrikaans, en tale wat soortgelyke ontstaansgeskiedenisse deel, het variasie in hulle ontwerpplan ingebou. Sulke nuwe nedersettingstale is van hulle ontstaan af variasievorme van die tale wat hulle sprekers kommunikatief wou beheers, met baie onderlinge skakerings."Is Afrikaanse variëteite in die letterkunde regtig gestigmatiseer?
2014-05-08 Stigmatisering van die variëteite van 'n taal is nie net 'n Afrikaanse verskynsel nie, en beslis ook nie 'n moderne een nie.Webseminaar: Taalvariasie in Afrikaans
2014-05-08 Nou kan daar gevra word waar taalvariasie vandaan kom, en of variëteite van Afrikaans aan stigmatisering ly?Onderhoudend: Helize van Vuuren
2014-05-08 Met die uitvoerige ontleding van die gedig "Vuurbees" in haar artikel ontstaan die vraag: Is hierdie gedig werklik deel van Opperman se laatwerk? Is dit vanweë die ontstaanstyd of is daar kenmerke in die teks wat dit as laatwerk onderskei? Dus: hoe word "laatwerk" bepaal?LitNet Akademies-resensie-essay: Die poëtika van intieme ruimtes – Andries Bezuidenhout se Veelvuldige gebruike vir huishoudelike toestelle
2014-04-30 "Trouens, die huis (ook spesifiek die kombuis) en huishoudelike toestelle staan as ’n komplekse 'objective correlative' in hierdie bundel – ’n intieme ruimte waardeur meerdere emosionele registers deur die fokus op verskillende gebeure en objekte oorgedra word."Wilma Stockenström: ’n Poëtiese lewe
2014-04-29 "Woorde is rampe, rampe, rampe!Wys my ’n woord, ene, wat nie kul nie.
Noem my ’n woord wat ek nie onmiddellik kaatsend
sal nasê in die afstande tussen my en die ander,
bollend toegerank met die doringdraad van woorde.
In die begin was ontsnapping en bly dit steeds."