Wen
Jou kans om lekker pryse met LitNet te wen! Hou hierdie bladsy dop vir nuwe kompetisies. Deur in te skryf vir LitNet se kompetisies gee jy LitNet toestemming om jou e-posadres op ons nuusbriefdatabasis te plaas.
Win with LitNet! Keep an eye on this page for new competitions. By entering for competitions on LitNet you grant LitNet permission to add your e-mail address to our newsletter database.
Wenner: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017
2017-12-19Een leser wen ’n R1 000 met die weninskrywing van die #litnetwoord2017-kompetisie en hier is die wenner!
Bekendes se inskrywings vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017 (IV)
2017-12-18As jy één woord mag kies, waaraan laat 2017 jou dink? Hier is nog bekendes se inskrywings. Let wel: Hierdie kompetisie het reeds gesluit.
Inskrywings vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017 (III)
2017-12-18As jy één woord mag kies, waaraan laat 2017 jou dink? Hier is nog ’n paar van ons lesers se inskrywings. Let wel: Hierdie kompetisie het reeds gesluit.
Die WAT se inskrywings vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017
2017-12-13Die redaksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal deel hul mees aktuele woorde van 2017.
Coenie de Villiers se woord van die jaar 2017
2017-12-13Wat is Coenie de Villiers se #litnetwoord2017?
Nog inskrywings: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017 (II)
2017-12-13As jy één woord mag kies, waaraan laat 2017 jou dink? Hier is nog ’n paar van ons lesers se inskrywings.
"Ek voel anders as ander mense": wenners aangekondig
2017-12-13Hier is die wenners van LitNet se mees onlangse skryfkompetisie vir skoolleerders: “Ek voel anders as ander mense”. Baie geluk!
Rudie van Rensburg se woord van die jaar 2017
2017-12-07Wat is Rudie van Rensburg se #litnetwoord2017?
Zandra Bezuidenhout se woord van die jaar 2017
2017-12-07Wat is Zandra Bezuidenhout se #litnetwoord2017?
Eerste inskrywings: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017
2017-12-07As jy één woord mag kies, waaraan laat 2017 jou dink? Hier is ’n paar van ons lesers se eerste inskrywings.
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017
2017-12-01Wat is 2017 se Afrikaanse woorde wat ontstel, prikkel of die heersende gesprek saamvat? Laat weet ons voor middernag op 15 Desember 2017. Jy kan R1 000 kontant losslaan. Slegs inskrywings wat per e-pos ontvang word, sal in aanmerking kom.
Skryfkompetisie vir skoolleerders: "Ek voel anders as ander mense"
2017-10-20As jy in graad 7 of in die hoërskool is, word jy uitgenooi om vir LitNet se skryfkompetisie in te skryf. Boekpakkies met leesstof vir die Desembervakansie is op die spel. Die tema van die skryfkompetisie is: “Ek voel anders as ander mense”. Inskrywings sluit op Donderdag 30 November 2017.
Wen met jou lesersindruk vir LitNet!
2017-09-29Lees jy ’n boek waarvan jy ander lesers wil vertel? LitNet nooi alle lesers uit om hul indrukke van ’n boek wat gedurende die laaste twee kalenderjare verskyn het, te skryf en te stuur.
Vroue wat my inspireer vir Vrouedag 2017: wenner aangekondig
2017-09-26"Altesaam 38 inskrywings is vir LitNet se skryfkompetisie, 'Vroue wat my inspireer', ontvang. 7 deelnemers het die kortlys gehaal, en een van hulle is die wenner van ’n heerlike boekpakkie."