Jong lesers

Is jy op skool en wil jy vir ander leerders vertel van die boeke wat jy lees? LitNet nooi jou uit om jou indrukke van ’n kinder- of jeugboek te skryf en vir ons te stuur. Stuur jou resensie, naam, graad en die naam van jou skool na jonglesers@litnet.co.za.

Hier is inligting oor die vereistes vir jou resensie en die kompetisie wat op 25 Julie 2018 sluit. 

Jong lesers: Vandag is ek ’n windlawaai deur Philip de Vos

Karla Sandrock Jong lesers 2018-05-17

"As jy nou al volwasse is, sal die manier waarop Philip de Vos die woorde weef, jou laat terugverlang na jou kinderjare. Ek is nege jaar oud, in graad 4 (standerd 2), en soek altyd nuwe boeke om te lees – ’n mens kan nooit genoeg hê nie."

Jong lesers: Grilgrypers – die vloek van Vreesbaai deur De Wet Hugo

Jana van Nieuwenhuyzen Jong lesers 2018-05-16

"En asof dít nie reeds genoeg is om 'n huiwerige leser aan die gang te kry nie, beloof hierdie onheilspellende boek as ’n welkome bonus ook nog 'n stewige dosis hoendervleis, koue rillings en kriewels!"

Jong lesers: Onderwêreld deur Fanie Viljoen

Renaldo van der Merwe Jong lesers 2018-05-10

"Ek beveel hierdie boek aan vir almal, jonk en oud, om te probeer agterkom wat met Eckardt Wilken gebeur het en watter geheime rondkinkel in albei karakters se lewens."

Jong leser: wen met jou boekresensie!

LitNet Jong lesers 2018-05-09

Is jy op skool en wil jy vir ander leerders vertel van die boeke wat jy lees? Word ’n LitNet-sterleser en wen R500 kontant vir jou resensie!

Top