NB-Uitgewersportaal

NB-Uitgewers is die grootse plaaslike algemene uitgewery in die Suid-Afrikaanse boekemark en is die markleier in volwasse fiksie, kinder- en jeugboeke en niefiksie. NB Publishers is the largest general publisher in the South African book market, and the leader in adult fiction, nonfiction and children’s and youth fiction.
 

Onderhoud met Shéri Brynard oor haar boek Shéri, nes ek is

Shéri Brynard, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-10-18

"Selfs mense wat sogenaamd normaal is, is almal anders. My ma sê altyd ons pas nie almal in dieselfde boksie nie en dis oukei."

Boerekos met ’n twist deur Annelien Pienaar: ’n resensie

Ilse van der Merwe Resensies 2017-10-18

"Boerekos met ’n twist is ’n volledige handleiding vir enigiemand wat met ’n arsenaal van bekende gunstelinge wil onthaal, maar met ’n moderne baadjie aan."

Hartlam, kortverhale oor die liefde: ’n onderhoud met Deborah Steinmair en Gerda Taljaard

Deborah Steinmair, Gerda Taljaard, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-10-17

"Daar is ’n hele aantal verhale wat wel gaan oor romantiese liefde, maar beslis nie almal nie, want romantiese liefde is maar net een manier waarop die mens kan liefhê. Die liefde is sekerlik die mees genuanseerde menslike emosie, en liefde lê soms baie naby aan haat."

Alles begin met Anna deur Annemari Coetser: ’n resensie

Trisa Hugo Resensies 2017-10-17

"Dit behoort aanklank te vind by ’n wye lesersmark. Dit is soos Fees van die ongenooides – bedrieglik eenvoudig geskryf, sodat aanhangers van ligter boeke dit ook sal geniet. Tog het dit veel meer om die lyf as net ’n familiesage."

Boek & Koek: Terreur in Kaboel deur Hannelie Groenewald

LitNet Boeke en skrywers 2017-10-17

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Terreur in Kaboel op 9 November in Pretoria, waar Hannelie Groenewald met Adriana Faling in gesprek sal wees.

Nuwe stemme 6: ’n onderhoud met Solette Swanepoel

Menán van Heerden, Solette Swanepoel Onderhoude 2017-10-12

"Dit is wonderlik om met iets abstrak soos woorde en idees te kan werk, maar om op die ou end iets konkreet, ’n tasbare produk, te hê."

Die boosaardige broers Botha: ’n onderhoud met Adeline Radloff

Adeline Radloff, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-10-12

"Die stories borrel sommer so van orals uit."

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Trudie Coetzee

Liné Enslin, Trudie Coetzee Skrywersonderhoude 2017-10-12

"Ek het nie ’n vaste werksruimte nie, maar ek skryf (en lees) meestal op my bed. Enige ruimte met koffie en vars lug is vir my ’n werksruimte. My gunstelingplek om te skryf is Paternoster."

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Ryan Pedro

Liné Enslin, Ryan Pedro Skrywersonderhoude 2017-10-12

"It’s about belonging, not belonging and longing – dis die beste manier hoe ek dit kan beskryf. Dis ’n poem wat my elke keer as ek dit lees konfronteer met vrae wat ek sukkel om goed te beantwoord."

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Remona Voges

Liné Enslin, Remona Voges Skrywersonderhoude 2017-10-12

Remona Voges beskryf haarself as ’n "absolute grapjas. Ongeduldig, maar sonder drama."

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Naudé Kritzinger

Liné Enslin, Naudé Kritzinger Skrywersonderhoude 2017-10-12

"Leonard Cohen se skryfwerk is wat my betref ’n spasie waar al die dinge wat ek geniet, saamkom: misterie, sinisme, die estetiese, klank en ritme, godsdiens, seksualiteit – en dit alles met woordekonomie en ’n waardering vir die lewe."

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Marthé McLoud

Liné Enslin, Marthé McLoud Skrywersonderhoude 2017-10-12

"Ek is altyd bly as ’n gedig ook universeel gelees word, want dan toon dit dat jy daarin geslaag het om iets te sê."

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Marcel Spaumer

Liné Enslin, Marcel Spaumer Skrywersonderhoude 2017-10-12

"Ek wou die volgende groot gedig, of drama, of roman skryf, maar dit gebeur nie net nie. Die gedig is ook ’n soort uitspraak teen die onregverdigheid van die lewe: slegte goed gebeur te maklik, terwyl iets wat goed kan wees, nie so maklik gebeur nie."

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Johan Jack Smith

Liné Enslin, Johan Smith Skrywersonderhoude 2017-10-12

"Ek ken nie regtig digters nie. Bruce Springsteen as liriekskrywer. Is hy naby genoeg aan ’n digter? Ek hoor wel ek sal aanklank vind by Allen Ginsberg."

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Jaco van der Merwe

Liné Enslin, Jaco van der Merwe Skrywersonderhoude 2017-10-12

"Ek geniet en verken al vir jare die verhoudings tussen woorde en beelde, so ek was moer opgewonde toe Wikus vir my sy foto’s wys en voorstel dat ons saam ’n projek moet aanpak."

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Ingrid Penzhorn

Liné Enslin, Ingrid Penzhorn Skrywersonderhoude 2017-10-12

"'Kougom gekou' het op ’n bus in Londen gebeur. Die taxibestuurder langs ons het nes my pa gelyk. Dit was baie vreemd. Ek kon nie ophou kyk nie. Toe vat dit my terug na my kinderdae."

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Hannes Visser

Liné Enslin, Hannes Visser Skrywersonderhoude 2017-10-12

"Die sewe gedigte is deel van ’n bundel wat ek pas voltooi het vir voorlegging. Al die gedigte speel af in 1967, die jaar toe my pa dood is."

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Franco Colin

Liné Enslin, Franco Colin Skrywersonderhoude 2017-10-12

"Die beskrywing van Brian Cox oor die samekoms van sterstof om die menslike brein te vorm, en dat daar dan die kreatiwiteit uit voortspruit, was die inspirasie vir die gedig 'Kopkring'."

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Elodi Troskie

Liné Enslin, Elodi Troskie Skrywersonderhoude 2017-10-12

"In ’n perfekte wêreld is elke dag Sondag in ’n koffiewinkel in Buffelsbaai terwyl dit reën en ek ’n geel trui aan het terwyl ek na foto’s van vreemdelinge se katte kyk."

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Elna van Niekerk

Liné Enslin, Elna van Niekerk Skrywersonderhoude 2017-10-12

"Ek lees baie digbundels en merk die gedigte waarvan ek hou, onderstreep die frases in die gedig wat my tref, kom dan daarna terug om weer te lees. Ek kom gereeld terug na Wilna Stockenström en Antjie Krog."

Top