LAPA Uitgewersportaal

LAPA is daarop gerig om in die leesbehoeftes van die Afrikaanse gesin te voorsien. Kwaliteit, waarde vir geld en verskeidenheid is vir ons ononderhandelbaar.
 

Boekbekendstelling: Vroue van Atlantis saamgestel deur Anastasia de Vries

LitNet Boeke en skrywers 2017-11-20

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Vroue van Atlantis op Donderdag 30 November in Atlantis. Tydens die seremonie sal twaalf nuwe inspirasiefigure vereer word.

Wilde klawer deur Vita du Preez: ’n resensie

Yolanda Wessels Resensies 2017-11-14

"Wilde klawer slaag daarin om jou deurlopend te boei en inderwaarheid as gevangene te hou totdat antwoorde ontknoop en McKenna die geheime van lank gelede ontsyfer."

Drie vroue en ’n meisie: ’n onderhoud met Hans du Plessis

Hans du Plessis, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-11-10

"Vir my is die natuur, die skepping, nog altyd ’n karakter, eintlik ’n medemens wat jou slyp."

Dark Traces awarded a Kirkus Star Review

Izak de Vries Books and writers 2017-11-07

LAPA Publishers (South Africa) and Catalyst Press (USA) are thrilled to announce that Martin Steyn’s English fiction debut, Dark Traces, has been awarded a Kirkus Star Review. The Kirkus Star is one of the most prestigious recognitions in the book industry.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Drie vroue en ’n meisie deur Hans du Plessis

LitNet Du Toitskloof Wyne | LitNet Eerste Slukkie 2017-11-03

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Drie vroue en ’n meisie deur Hans du Plessis, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Die leser

Izak de Vries Fiksie 2017-11-01

"Die leser" is ’n splinternuwe kortverhaal deur Izak de Vries: "Ek was mal oor haar, maar al waaroor sy kon praat was jy. Later begin ek ook dink aan jou. Ek is ’n leser en ek maak my eie stories in my kop en hier staan jy, maar nie die vaal jy op Franci se foto’s nie. Jy is baie meer sexy as wat ek gedroom het."

Glip deur die tonnel na nuwe wêrelde

LAPA Uitgewers LAPA Uitgewersportaal 2017-10-19

Glip deur die tonnel en laai ’n RomanzaLiefde van LAPA op jou foon af. ’n Wonderland van lees wag op jou! As jy ouer as agtien is, skop jou skoene uit en skink die wyn wat ons daarmee saam aanbeveel.

Die einde van die storie deur Santie van der Merwe: ’n resensie

Yolanda Wessels Resensies 2017-10-17

"Haar bladsye lewer een na die ander waarheid op – dat mens altyd ’n keuse het, dat jy die kaptein van jou eie skip is. Die karakters se wroegings, hartseer en woede, onsekerheid en vertwyfeling is iets wat mens self as leser kan aanvoel – ons almal kan met baie van dié gevoelens of situasies identifiseer."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Mentje, kind van Pas-Opkamp deur Irma Joubert

LitNet Du Toitskloof Wyne | LitNet Eerste Slukkie 2017-10-11

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Mentje, kind van Pas-Opkamp deur Irma Joubert, aangebied deur Du Toitskloof Wyne. 

#WritingCrime: An exciting tri-continental literary event on twitter

LAPA Uitgewers LAPA Uitgewersportaal 2017-10-10

Friends of #WritingCrime – please join us tonight, 10 October, for an exciting tri-continental literary event on Twitter. It will start at 19:00.

Jaco Jacobs: Both sides of zero se regte aan Oneworld verkoop

LitNet LAPA Uitgewersportaal 2017-10-04

"LAPA is baie trots om aan te kondig dat Jaco Jacobs se boek Oor ’n motorfiets, ’n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word se wêreldwye Engelse regte pas verkoop is aan Oneworld, ’n uitgewery in Brittanje."

Vermis deur Jeanette Stals: ’n resensie

Riette Rust Resensies 2017-10-03

"Liefhebbers van die spanningsgenre én Huisgenoot-lesers kan naderstaan. Jeanette Stals se nuwe roman, Vermis, bevat die vereiste spanning en drama. Daarby wag ’n paar sappige geheime om blootgelê te word."

XWord: ’n onderhoud, ’n blokkiesraaisel en ’n boekprys

Liné Enslin, Anina Roux Leefstyl 2017-09-26

Anina Roux, samesteller van verskillende soorte blokkiesraaisels, blokraaisels, woordspeletjies en Sudoku's, gesels met Liné Enslin en deel 'n blokkiesraaisel met LitNet se lesers. Los die blokkiesraaisel teen 6 Oktober op, stuur jou antwoorde vir ons en jy kan twee blokkiesraaiselboeke van LAPA wen!

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die einde van die storie deur Santie van der Merwe

LitNet Du Toitskloof Wyne | LitNet Eerste Slukkie 2017-09-14

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Die einde van die storie deur Santie van der Merwe, aangebied deur Du Toitskloof Wyne. 

Moordhuis deur Madelein Rust: ’n resensie

Org Potgieter Resensies 2017-09-12

"Moordhuis is ’n vars en baie komplekse storielyn wat wye draaie maak, ook in die Bloemfonteinse onderwêreld van dwelms, bordele, molestering en kinderpornografie." 

Heiliger deur Dibi Breytenbach: ’n resensie

Org Potgieter Resensies 2017-09-07

"Heiliger kan – as jy geduldig deur die dryfsand gestoei het! – goed vergelyk met Dibi Breytenbach se debuut, Saliger, en sy opvolg, Vrediger. Sy het reeds 'n groot aanhang verwerf en lewer 'n belangrike bydrae tot die Afrikaanse spanningslektuur."

Nuut by LAPA in Augustus

LAPA Uitgewers LAPA Uitgewersportaal 2017-08-31

LAPA spog met gloednuwe boeke. Daar is iets vir almal!

Paaiboelie deur Chanette Paul: ’n resensie

Daleen Venter Resensies 2017-08-31

"Paul slaag skynbaar moeiteloos daarin om ’n oortuigende stem aan elke karakter te gee, twee verhaallyne deeglik te verweef sodat ’n mens male sonder tal kopkrap, en ’n ontknoping neer te pen wat jou mond behoorlik sal laat oophang."

LAPA Jeugromankompetisie 2017

LAPA Uitgewers LAPA Uitgewersportaal 2017-08-23

Skryf nou in vir die LAPA Jeugromankompetisie 2017! Prysgeld ter waarde van R50 000 is op die spel. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 30 September 2017.

Dark traces deur Martin Steyn: ’n resensie

Irna van Zyl Resensies 2017-08-14

"Dark traces stel nie teleur as spanningsroman nie en met Steyn se vertaling (hy het dit self gedoen) is daar min fout te vind."

Top