ATKV|LitNet-Skrywersalbum

LitNet se omvattende Afrikaanse biografiese ensiklopedie, in samewerking met die ATKV en NALN

Jaco Botha (1972–2016)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-11-03

“Om te skryf is vir my instink. Dis soos om asem te haal. Dis die enigste ding wat werklik sin maak en die enigste dryfveer in my lewe.” – Jaco Botha

Vader Bonaventure Hinwood (1930–2016)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-10-26

“Mense dink soms my digkuns is ’n afwyking van my priesterlike bediening, maar eintlik is dit ’n ander vlak van bediening.” Lees oor die lewe en werk van Vader Bonaventure Hinwood.

Gustav Schoeman Preller (1875–1943)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-10-18

"Solank daar Prellers in Afrikaans werksaam is, sal die meul aanhou met maal!" - WEG Louw oor Gustav Preller

Eben Venter (1954–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-10-06

“Die regte woord op die regte plek is soos ’n kort, vinnige, wellustige soen.” – Eben Venter

Christine Barkhuizen le Roux (1959–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-08-31

“Ek hou daarvan dat elke woord in digkuns soveel gewig dra. ’n Mens moet letterlik oor elke woord dink en besluit of dit sy plekkie in die gedig werd is.” – Christine Barkhuizen le Roux

Rob Antonissen (1919–1972)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-08-04

"Kuns is waagstuk, avontuur. Om met kuns mee te lewe, beteken om die beproefde (en uitgetrapte) paadjies te verlaat en om jou in die onbekende te waag, om jou in- en dalk uitwendige sekerheid op die spel te sit." – Rob Antonissen

Margaret Bakkes (1931–2016)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-07-20

"Al my idees en karakters kom uit die werklike lewe. Sprake van verbeeldingsvlugte bestaan nie." Margaret Bakkes se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

Kerneels Breytenbach (1952–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-07-20

“Die lewe bestaan uit verskuilde skinderstories.” Kerneels Breytenbach se skrywersprofiel is nou bygewerk.

Adam Small (1936–2016)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-07-13

“Ek twyfel nie aan die toekoms van Afrikaans nie, solank daar mense is wat Afrikaans praat, sal die taal bestaan.” Adam Small is op 25 Junie 2016 oorlede.

Winnie Rust (1939–2016)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-07-07

"Winnie was ’n voorvrou. Van Wellington, spesifiek. Bolandse Boereadel ..." Winnie Rust se volledige ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou beskikbaar.

Johann P Boshoff (1956–2016)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-06-09

“Daar is twee dinge wat geen skrywer uit sy skrywes kan uithou nie – die skrywer se spiritualiteit en die skrywer se biografie.” – Johann P Boshoff

Rudie van Rensburg (1951–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-05-27

"Dit was ’n maklike besluit om my hand aan misdaadfiksie te waag. Die bevredigendste deel van die genre is om ’n lekker ingewikkelde plot uit te werk wat die leser gaan verras." Rudie van Rensburg se misdaadroman Pirana het pas verskyn. Lees oor sy lewe en skrywersloopbaan in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.

Anoeschka von Meck (1967–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-05-18

"God se wiskunde dans deur die heelal." Lees oor Anoeschka von Meck in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.

Totius (1877–1953)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-05-17

"Die taak van die digter is om die skugter inwendigheid van sy medeskepsel uit te bring in volle daglig." (Padlangs, Maart 1977)

André le Roux (1954–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-04-13

"Hulle kan miskien nie ’n konfytpotjie oopdraai nie, maar in alle ander opsigte is vroue die sterker geslag. Hulle kan vrede maak en ’n stukkende wêreld heel." – André le Roux.  Lees André se skrywersprofiel op LitNet.

Minnie Postma (1908–1989)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-04-11

“Ekself geniet elke oomblik wat ek kan skryf, al doen ek dit soms onder moeilike omstandighede, al sukkel ek maar altyd om die woorde so ingespan te kry dat hulle gladweg saamtrek en al kry ek nooit reg om presies weer te gee wat ek voel nie.” – Minnie Postma

Carina Stander (1976–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-04-07

“Afrikaans is die taal waarin ek dink en daarom ook skryf. Rou klanke soos g, k, r en die vryheid om nuwe woorde uit ’n betreklik jong taal te skep, is opwindend.” ~ Carina Stander

Willem Anker (1979–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-03-23

"Aangesien lesers deesdae skaarser is as hoendertande, ysbere of katoolse pandas, lê die toekoms van Afrikaanse of watookalse letterkunde miskien in die opvoeding van ’n volgende generasie lesers." Lees Willem Anker se skrywersprofiel in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.

Arthur Nuthall Fula (1908–1966)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-03-23

"Ja, hulle het die geld, maar ek besit die pen, en in my pen lê my bestemming." Lees oor die lewe en werk van Arthur Fula.

Leon Rousseau (1931–2016)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-03-10

“Tradisionele stories is deel van ’n volk se kultuur. Dit gee die kind die gerusstellende gevoel dat hy êrens tuis hoort.” Leon Rousseau se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

Top