Notas, toetse en vraestelle

Maak die lewe makliker vir almal. Deel jou lesplanne, toetse en vraestelle met ons! As jy innoverend is en 'n verskil wil help maak, stuur jou bydrae aan litnet@litnet.co.za. Leerders is welkom om die inhoud wat hier beskikbaar is, vir hersieningsdoeleindes aan te wend.

Lewenswetenskappe-hersieningsvraestelle: Februarie/Maart 2012

Notas, toetse en vraestelle 2013-02-11

Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Lewenswetenskappe-hersieningsvraestelle: Februarie/Maart 2012

Geskiedenis-vraestelle: Februarie/Maart 2012

Notas, toetse en vraestelle 2013-02-11

Hier is skakels na die Afrikaanstalige vraestelle en memorandums van 2012 se Februarie-/Maart-eksamens (graad 12).

Geografie-hersieningsvraestelle: Februarie/Maart 2012

Notas, toetse en vraestelle 2013-02-11

Hier is skakels na die Afrikaanstalige vraestelle en memorandums van 2012 se Februarie-/Maart-eksamens (graad 12). 

Rekeningkunde-vraestelle: Februarie/Maart 2012

2013-02-11 Hier is skakels na die Afrikaanstalige vraestelle en memorandums van 2012 se Februarie-/Maart-eksamens (graad 12). 

Inligtingstegnologie-vraestelle: Februarie/Maart 2012

2013-02-11 Hier is skakels na die Afrikaanstalige vraestelle en memorandums van 2012 se Februarie-/Maart-eksamens (graad 12). 

Graad 12 wiskunde hersieningsvraestelle: Februarie/Maart 2012

2013-01-17 Dit hoef nie die einde van die wêreld te wees nie. Bekyk die Departement se Afrikaanstalige wiskundevraestelle sommer vroeg vanjaar al op LitNet en spaar jou 'n ewigheid se nagmerries.

Verbruikerstudies-vraestel: November 2011

2012-11-21 Die einde van die Matriek-eindeksamen is in sig. Moet jy nog Verbruikerstudies skryf? Hier is 'n vinnige skakel na die 2011 vraestel.

Toerisme vraestelle: November 2011

2012-11-16 Skryf jy volgende week Toerisme? Hier is verlede jaar se November eksamenvraestel vir 2011.

Besigheidstudies-vraestelle: November 2011

2012-11-14 Hier is skakels na die Besigheidstudies-vraestelle en antwoordstelle van 2011 se November-eksamens:

Geskiedenis-vraestelle: November 2011

2012-11-14 Week vier van die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen is amper op sy rug. Hier is skakels na die Geskiedenis-vraestelle en antwoordstelle ter voorbereiding vir Vrydag, 16 November se eksamen.

Geografie vraestelle: November 2011

2012-11-14 Hier is skakels na die Geografie-vraestelle en antwoordstelle van 2011 se November-eksamens.

National Senior Certificate: Grade 12, English Home Language, previous exam papers

2012-11-12 Even if you were born English, it can be a tough language to master. It has widely irregular spelling and pronunciation. But it is easy to get high marks for your Grade 12 English Home Language examination with these past exam papers.

Wetenskap-vraestelle (Fisika en Chemie): Graad 12, November 2011

2012-08-31 Almal van ons kan nie maan toe gaan nie, maar almal kan Graad 12 Fisika en Chemie deurkom met die hulp van hierdie hersieningsvraestelle.

Wiskunde-vraestelle: Graad 12, November 2011

2012-07-31 Tyd vir Wiskunde-hersiening? Kry ál Einstein se kennis met die Afrikaanstalige vraestelle en memorandums van 2011 se November-eksamens.

Skole-navrae

2012-02-03 Is jy 'n onderwyser, leerder of ouer van 'n skoolgaande kind? Stuur jou navraag oor skole-materiaal of algemene navrae na klaskamer@litnet.co.za. Jy kan ook direk hieronder kommentaar lewer. Ons plaas die navrae op een plek en nooi lesers en ander kundiges om te reageer.

Holderstebolder bied aan: Storieminute Begripstoetse vir die Grondslagfase

2009-11-24 Wat is STORIE MINUTE? STORIE MINUTE is ’n wonderlike pakket begripstoetse vir ouers en skole! STORIE MINUTE bevat 60 kort stories vir leesoefeninge (op werkvelle) of luisteroefening (op CD).

Graad 9 Huistaal ''Jakkals en Wolf''-taalwerkmodule

2008-02-05 Graad 9 Huistaal "Jakkals en Wolf"-taalwerkmodule Leerarea: Tale Fokus: Afrikaans Huistaal Graad Klik hier om die vraestel in PDF af te laai Klik hier om 'n gratis kopie van Adobe Acrobat Reader af te laai.

Afrikaans-onderwysers, kyk na hierdie voorbeelde van Trippel-H se lesmateriaal!

Melt Myburgh 2007-10-24 Hier kan jy mooi sien hoe lyk Trippel-H se notas oor DJ Opperman se gedig, “Draaiboek”, soos wat dit in hul studiegids vir Addisionele Taal-leerders verskyn.Vir nog voorbeelde, kyk hier:Taalvraestel vir Graad 12 Afrikaans Tweede ...

Afrikaans Tweede (Addisionele) Taal HG, graad 11-12: Leesbegrip- en Taaltoets

Melt Myburgh 2007-10-12 Afrikaans Tweede (Addisionele) Taal HG Graad 11-12 Leesbegrip- en Taaltoets Totaal: 40 VOORSKRIFTE: 1. Laat ‘n reël oop tussen jou antwoorde.2. Nommer jou antwoorde presies soos die vrae.3. Skryf so netjies en leesbaar moontlik. ...

Trippel-H: Uitkomsgerigte les oor Riëtte Hugo se gedig, "Die kampioen"

LitNet 2007-10-01 DIE KAMPIOEN The ChampionRiëtte Hugo die the skoot shot KNAL BANG(S) ...
Top