Kuberklas Kreatief

Talentvolle leerders deel hier hulle kortverhale en gedigte. Publikasie is onderhewig aan keuring.

WF 2012: Nat graf

Jan Adriaan Boshoff 2012-09-19 "Die watervlakke het al klaar begin styg en dit sit al by Tafelberg se voetenent; die Kasteel lê onder die see, vergete. Ons erfenis sal tien teen een heeltemal verdwyn onder die oseane, nes Atlantis, vergete; die blou planeet sal heeltemal blou word."

Persoonlikheid

Lize de Lange 2012-09-18 Lize de Lange (17) het hierdie gedig geskryf.

WF 2012: Die Vrou

Jan Adriaan Boshoff 2012-09-18 "Die idee het na my toe gekom in ’n droom: om vir myself ’n vrou te bou wat net soos die Vrou sou lyk, en wat ek sou kon programmeer om my lief te hê."

WF 2012: Zoem

Emlyn Allwright 2012-09-14 "Die strate bruis, maar die lugkanale is vandag redelik stil. Elke paar minute slinger ’n leerling-bestuurder deur die rookmis, ’n rooi “L” geplak op hul hemeltuie."

WF 2012: Kloon

Trudie Coetzee 2012-09-13 "Hy verlang na die dae van grootword met een self. Een brein, een hart, een lewe. ’n Eenvoudiger lewe. Hy verlang na haar, net vir homself. Getrou net aan hom. Die regte sy. Sy bly sy enigste vrou – al word sy tienduisend keer vermenigvuldig."

WF 2012: Papie

Emlyn Allwright 2012-09-13 "’n Vlinder draai stadig oor die gras en ek stop om ’n video te neem. 'Videokamera,' sê ek duidelik en fokus op die bloedrooi vlerke. ’n Polsende rooi kolletjie verskyn in die hoek van my helmkap en ek volg die vlinder met my oë om dit af te neem. Na ’n paar sekondes dartel hy, asof hy skaam is, agter die bosse in en ek deaktiveer die opnemer."

WF 2012: Klestou

Tinus van Staden 2012-09-12 Die wag is verby! Lees die eerste inskrywing vir LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksie-skryfkompetisie hier.

Ewebeeld

Simone van Loggerenberg 2012-08-31 "Aan die einde van die dag was ek oortuig van een ding: die ouer mense van die dorp het my aangegaap asof ek mal was."

Logiese liefde (en ander gedigte)

Christel van der Linde 2012-08-20 "Jy is die lyngrafiek wat deur
my hart loop ..."

Engele om ons

Simone van Loggerenberg 2012-08-13 "Ek het die vrou uit my gedagtes uitgeskakel, want ek kon nie die vreemde gevoel omtrent haar verstaan nie. Teen die volgende week het ek dit reggekry om heeltemal van haar te vergeet. Tot een stormagtige Vrydagoggend."

Riglyne: Kuberklas Kreatief

2012-08-09 Lees die riglyne vir voorleggings hier.
Top